Magister Artium - MA (Afrikaans en Nederlands)

Permanent URI for this collection

Browse

collection.page.browse.recent.head

Now showing 1 - 17 of 17
  • Item
    Inrigtingsversorging van alkoholiste met spesifieke verwysing na die Avalon behandelingsentrum
    (University of the Western Cape, 1991) Kivedo, Basil David; du Toit, J.B.
    The purpose of this investigation is to determine how a group of selected institutionalized alcoholics react to a broad-spectrum model in regard to their perception of treatment, re-integration into community life and general rehabilitation. The method that was employed to achieve this goal is fivefold. Firstly alcoholics were placed within a theoretical perspective by focusing on the etiology, nature, extent and consequences thereof. Secondly the existing methods of treatment and the existing facilities available in South Africa were investigated. These two objectives were realized by means of a comprehensive literature study. Thirdly an empirical investigation was carried out of the policy and philosophical approach as well as the application of the multi-disciplinary methods of treatment at the Avalon Treatment Centre. Information in this regard was gained during visits to the Centre by means of personal interviews with the team applying the treatment as well as the respondents reacted to the treatment model by means of case studies. Data was obtained by conducting unstructured in-depth interviews with the respondents. By this means respondents were identified in terms of their personality configuration, marital, scholastic, professional, religious and socio-economic status. The respondents' drinking behaviour is focused on in order to determine patterns and tendencies in the development of the respondents' drinking problem. The researcher also followed up the respondents' behaviour over a period of two years to determine their re-integration within the community as well as their total rehabilitation. Valuable information about the respondents was gained during group therapy sessions and also meetings of Alcoholics Anonymous by means of participant observation. As member of Alcoholics Anonymous the researcher was part of the group and on an equal footing with the respondents. The advantage this held was that the researcher was accepted by the group and information was passed on without inhibitions. Fifthly the findings, conclusions and recommendations resulting from the whole investigation are set out. From the investigation it would appear that the problem of alcoholism, especially in South Africa is serious and escalating. In the light of this, there is a growing need for effective treatment. In spite of intensive treatment with complete abstinence general, degenerate as the aim of the treatment, the respondents, in because of denial, resistance to treatment, personality and social configuration and also poor re-integration, reacted poorly to treatment. The present specifically be sharpened establishment study shows that institutional treatment and as applied by the Avalon Treatment Centre can in order to be more effective. The of a more realistic perception of alcoholism among alcoholics per se is foremost. A more "enlightened" view of alcoholism is pleaded in terms of which alcoholism would be viewed as a non-stigmatised illness responding to treatment. The possibility that there will be a greater willingness on the part of alcoholics to submit to treatment is visualised. A more positive image of treatment centres should be created while the problem of alcoholism must be approached with a greater measure of sensitivity. Treatment should be of such a nature that it should emphasize and reinforce a positive self-image, pride in oneself and dignity. A more extensive programme of treatment that would include an exploratory project and longitudinal research is pleaded. The desirability of involving other key figures, important persons in the alcoholics life, and institutions as well as community organizations proposed with The traditional emphasis should helping fall services is re-orientation and education in order on sensitising, to achieve a more positive perception and understanding of alcoholism within the community. This study will hopefully stimulate further research in this direction.
  • Item
    Vroue en huishoudelike geweld in troos vir die gebrokenes van Bettina Wyngaard
    (University of the Western Cape, 2014) Cloete, Glenda; van Wyk, S.
    Hierdie studie onderneem 'n analise van Bettina Wyngaard se debuutroman Troos vir die gebrokenes (2009). Die fokus val spesifiek op die uitbeelding van huishoudelike geweld en die wyse waarop die karakters hierdie kwessie hanteer en met die uitdagings van versoening en vergifnis wroeg. Eerstens word agtergrondgegewens omtrent die roman en die auteur verskaf. Die motivering vir die studie asook die probleemstelling word uiteengesit. Daarna volg 'n oorsigtelike blik oor huishoudelike geweld. Die teoretiese begronding van die omskrywing van postkolonialisme en die kenmerkende verskynsels van postkoloniale literatuur word belig. Daar word ook lig gewerp op die kritiese perspektief vanuit die swart feministiese oogpunt. Die studie maak gebruik van 'n saamgestelde leesmodel waarin die konsepte en argumente van 'n verskeidenheid literatuurteoriee aangepas en benut word. Daarna kom die teksanalise aan die beurt. Daar word veral klem gele op die hoofkarakter Frieda Daniels. Verskeie kante van haar karakter word belig, onder andere haar uitbeelding as die willose slagoffer van huishoudelike geweld, asook hoe sy as die anker en rolmodel van die gemeenskap uitgebeeld word. Nog 'n belangrike aspek is haar rol as agent van verandering en haar wroeging met emosies wat wissel van bitterheid tot versoening. Daar word ook geraak aan die rol van die kerk in haar verhouding met die patriargie en die noodlydendes n Volgende aspek is die uitbeelding van ander vroulike karakters. Die fokus val op Ma Mina as 'n belangrike teespeler en haar rol as vrou met moed en selfvertroue. Die ander vroulike karakters soos Lilly, Lucy, Linda en Leonie se onderskeie rolle word ook bestudeer. 'n Kritiese perspektief op die voorstelling van geslagsrolle is onderliggend aan die analise. Die uitbeelding van die manlike karakters kom vervolgens onder die loep sodat met balans gekyk kan word na die hantering van geslagsrolle in die teks. Die studie ondersoek onder andere die karakter John Daniels binne die gegewe van aandadigheid, berou en verantwoordelikheid. Ter afsluiting word gekyk na die samelewingstrukture en die wyse waarop dit op huishoudelike geweld reageer. In die slothoofstuk word die bevindinge van die studie opgesom en saamgevat
  • Item
    ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
    (University of the Western Cape, 2020) Apollis, Teneal; van Wyk, S.
    Die moeder-dogter-verhouding is ? terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ? kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ? eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word.
  • Item
    n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard�s crime-fiction trilogy)
    (University of the Western Cape, 2021) Ess, Courtneigh; Bonthuys, Marni
    Bettina Wyngaard se misdaadfiksie-trilogie, bestaande uit die romans Vuilspel (2013), Slaafs (2016) en Jagter (2019) het �n vernuwende uitwerking in die Afrikaanse literatuur gehad. Dit kan hoofsaaklik teruggevoer word na die skrywer se gebruik van �n (swart) lesbiese protagonis. Wyngaard is ook die eerste swart Afrikaanse vroue-outeur wat haar tot hierdie genre gewend het. Haar misdaadtrilogie toon �n sentrale bemoeienis met die vroulike subjek se ondergeskikte posisie as deurgaans onderdruk weens verskeie identiteitsaspekte (waaronder ras, gender, klas, seksualiteit, kultuur en nasionaliteit tel). Die simbiotiese verhouding tussen identiteit en mag is dus �n prominente tematiek in die trilogie. Hierdie bemiddeling tussen identiteit en mag toon raakpunte met die interseksionaliteitsteorie soos voorgestel deur Kimberl� Crenshaw (1989). Sy voer aan dat subjekte onderdruk word deur die tussenspel van identiteitsmerkers en sisteme van onderdrukking wat inherent is daaraan. In hierdie verhandeling word die representasie van die vroulike subjek in Wyngaard se misdaadtrilogie uit �n interseksionele invalshoek in o�nskou geneem. Vanwe� die gebruik van literatuur as subjek van analise in hierdie verhandeling, word swart feministiese denkskole oor die letterkunde ingereken as ontledingsinstrumente om Wyngaard se trilogie binne die ruim trajek van swart feministiese fiksie te posisioneer. Terselfdertyd word Wyngaard se subjektiwiteit as swart vroue-outeur krities bekyk omdat sy deur middel van haar tekste verantwoordelik is vir beeldskepping en voorstellings van vroulike subjekte. Aangesien Wyngaard se fiksie dikwels identiteitsaspekte ondervang wat verband hou met haar eie subjektiewe identiteit, sal die wyse bekyk word waarop selfdefini�ring en selfaktualisering in haar trilogie tot stand gebring word.Soos reeds genoem, het Wyngaard grense in die Afrikaanse letterkunde versit deur haar tot misdaadfiksie as genre te wend. As deel van popul�re fiksie, staan misdaadfiksie tradisioneel bekend as �n behoudende genre met �n resepmatige onderbou wat, s� beskou, nie gebruik word om progressiewe argumente in te voer nie. Hierdie aspek van die genre staan dus o�nskynlik in kontras met die feministiese aard van Wyngaard se misdaadfiksie-trilogie. In hierdie verhandeling word gevolglik ook die funksionaliteit van genre en die impak daarvan op die beeldskepping van die vroulike subjek bekyk. Maniere waarop Wyngaard gevestigde genrekonvensies oorskry in �n poging om feministiese benaderings te berde te bring, word in die besonder bestudeer.
  • Item
    ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
    (University of the Western Cape, 2020) Apollis, Teneal; van Wyk, S.
    Die moeder-dogter-verhouding is ? terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ? kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ? eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word.
  • Item
    Swart feminisme in Afrikaanse en Nederlandse po�sie met betrekking tot die werke van Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono: �n Vergelykende studie
    (University of the Western Cape, 2021) Kidelo, Tenita Zinsi; Bonthuys, M.
    Volgens die Suid-Afrikaanse grondwet het vroueregte na die eerste demokratiese verkiesing in 1994 deel ontstaan. Di� vryhede wat die vrou ontvang het, was egter nie onproblematies nie � Suid-Afrikaanse vroue word steeds uitgelewer aan �n patriargale samelewing. Die posisie van die swart vrou is veral problematies � swart vroue word nie net gemarginaliseer gebaseer op geslag nie, maar ook steeds as gevolg van ras. Die posisie van swart vroueskrywers in die Afrikaanse letterkunde asook die Nederlandse letterkunde is dan ook �n aspek wat nog nie genoegsaam ondersoek word nie. Vir die doeleindes van hierdie studie word die werk van twee swart digters, een van Suid- Afrikaanse herkoms (Ronelda S. Kamfer) en een van Nederland (Simone Atangana Bekono), ondersoek. In 2008 word Ronelda S. Kamfer een van die eerste swart vroueskrywers wat �n volledige Afrikaanse digbundel by �n hoofstroomuitgewery publiseer. Ten spyte van bre� mediadekking van haar werk � wat met verskeie liter�re pryse bekroon is � is daar nog betreklik min akademiese studies oor Kamfer gedoen. Simone Atangana Bekono is redelik nuut in die po�siew�reld en geen akademiese studies is nog oor haar werk onderneem nie. Di� studie is dus daarop gemik om die akademiese gapinge te vul deur �n komparatiewe studie te doen met die aandag gefokus op die digters Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono. Die swart feminisme word vernaamlik as teoretiese invalshoek gebruik gegewe die twee digters se agtergronde asook die tematiek van hul werk. Kamfer se oeuvre (Noudat slapende honde, grond/Santekraam, Hammie en Chinatown) en Bekono se debuutbundel, Hoe de eerste vonken zichtbaar waren, sal as hoofbronne in hierdie tesis dien. Tesame met die voorafgenoemde sal daar ook verskeie sekond�re bronne en artikels wat swart feminisme, postkolonialisme, die stem van die gemarginaliseerde en ook komparatisme in die letterkunde ondersoek, gebruik word.
  • Item
    n�Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.
    (University of the Western Cape, 1997) January, Cornelius; van Zyl, Wium
    In studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die Wolseley/CereslW oreester-area en bewys di� soort aannames verkeerd. Die swart Afrikaanse gemeenskapsteater van die area word hier beskryf gedokumenteer, maar terselfdertyd ook vergelyk met dit wat op dieselfde terrein in die stedelike gebiede van die Skiereiland plaasgevind het. Laasgenoemde was in die apartheidsjare meer dikwels openlik deel van die bevrydingstryd. Dit teenoor die meer sisteembevestigende aktiwiteite op die platteland. Oorsake hiervoor was onder meer die greep van die kerk op sy lidmate asook ook pogings om die gemeenskap van Ceres en omstreke op te beur n� die vernietigend aardbewing van 1969. Ook die verliese n� gedwonge verskuiwing ingevolge die Groepsgebiedewet is deur di� soort vermaak besweer. Hierteenoor het die middel jare tagtig 'n nuwe, militante generasie leerders op die verhoog gebring. Uit hulle het die streek se eerste anti-hegemoniese dramagroep voortgekom. Hulle het gesorg vir hulle eie treffende sisteem- kritiese drama. Hulle het ook grootliks bygedra om die gemeenskappe in die Boland en Karoo politiek bewus te maak. Die studie wil hierdie gemarginaliseerde teatergebeure aan die vergetelheid ontruk en so 'n bydra lewer tot 'n ewewigtiger Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis.
  • Item
    'n Eklektiese model vir die onderrig van Afrikaans as derde taal aan swart tersi�re leerders
    (University of the Western Cape, 1997) Swartz, Annemarie Elize; Van De Rheede, I
    Die soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is al eeue lank 'n fokus van taalnavorsing. In die tweede helfte van hierdie eeu het die ontstaan van tweedetaalverwerwing as 'n spesifieke studiefokus gelei tot 'n beduidende verbreding van navorsing op die terrein van toegepaste en psigolinguistiek. Hierdie navorsing het 'n wye verskeidenheid tweedetaalonderrigmetodes opgelewer, maar min eenstemmigheid is bereik oor watter benadering as suksesvol beskou kan word. Wat wel algemeen aanvaar word, is dat geen universele model vir tweede-/derdetaalleer bestaan of ooit gevind sal word nie, aangesien elke groep taalleerders uniek is ten opsigte van hul hehoeftes en verwante omstandighede. Hierdie insig beklemtoon dat die gebruik van statistiese data wat uit empiriese ondersoeke verkry is om tot gevolgtrekkings te kom ten opsigte van effektiewe tweedetaalonderrig en -leer in die algemeen, ongeldig is. Dit verklaar die huidige neiging in tweedetaalnavorsing om eerder van kwalitatiewe metodes gebruik te maak in die vorm van aksienavorsing, waarvan die gevolgtrekkings minder veralgemeenbaar is, maar as meer geldig binne 'n spesifieke konteks beskou kan word. Hierdie studie maak gebruik van bogenoemde aksienavorsingsmetodes om die problematiek rondom die onderrig en leer van Afrikaans as derde taal aan te spreek. Die leerders wat as 'n heterogene teikengroep in hierdie studie dien, is swart volwasse studente met spesifieke behoeftes en gesindhede ten opsigte van die teikentaal en wat 'n verskeidenheid kulture verteenwoordig. Wat die groep wel in gemeen het, is 'n byna nul-kennis van Afrikaans - wat impliseer dat die term derde taal en vreemde taal in hierdie konteks as sinoniem gebruik kan word. Hierdie navorsing behels 'n omvattende literatuurstudie oor tweede- en derdetaalonderrig en -leer, wat die rol van kulturele en affektiewe faktore by tweedetaalverwerwing insluit. Op grond hiervan word 'n model vir die onderrig en leer van Afrikaans as derde taal voorgestel, beskryf en bespreek, gevolg deur 'n beskrywing van die praktiese implementering daarvan met die klem op die verskillende taalaktiwiteite wat gebruik is. Die kwalitatiewe data wat uit hierdie aksienavorsing verkry is, dui aan dat, binne die genoemde konteks en perke van hierdie studie, 'n aangepaste vorm van die sogenaamde kommunikatiewe benadering tot tweedetaalonderrig en -leer wel die taalbehoeftes van die gegewe teikengroep met welslae aangespreek het. Spesifiek is gevind dat formele taalonderrig 'n belangrike rol speel in di� benadering; dat kulturele en affektiewe faktore in ag geneem behoort te word by die keuse van kursusinhoud en die ontwerp van materiaal, en dat die taaldosent kennis behoort te neem van die verskillende kognitiewe prosesse en leerstyle wat leerders moontlik sal gebruik voordat op 'n spesifieke kursusstruktuur en didaktiese benadering besluit kan word Voorts word die gebruik van 'n modul�re/tematiese benadering ten opsigte van die ontwerp van kursusmateriaal aanbeveel om die leerders se belangstelling, motivering en taalvaardigheid te bevorder. Ten slotte word die noodsaaklikheid van 'n eklektiese model vir derdetaalonderrig en -leer bevestig, om die spesifieke behoeftes en unieke omstandighede van elke groep taalleerders te akkommodeer.
  • Item
    n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.
    (University of the Western Cape, 1993) Saayman, Daniel Bernardus; Redlinghuis, A C
    Die fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners se persepsie van die Lentegeur Hospitaal is. Dieselfde konsepte waarmee Dear (1980) gewerk het, is ook in hierdie studie gebruik, nl. afstandsverval, ruimtelike esternaliteitsveld, intensiteit, impak en eksternaliteitsbron. Vir die doel van hierdie studie is van beide kwalitatiewe (onderhoude) en kwantitatiewe (vraelyste)' navorsingsmetodes gebruik gemaak om die empiriese data te verkry. Deur altwee metodes te gebruik, word die beperkinge van 'n enkele metode ten minste gedeeltelik oorkom. Sodoende kon die persepsies van die plaaslike inwoners ten beste verwoord word. Alhoewel daar ook na ander perspektiewe gekyk word, vorm die politiek-ekonomie die dominante teoretiese raamwerk. Hierdie paradigma dien as 'n verwysingsraamwerk waarbinne die toestande in 'n land soos Suid-Afrika bestudeer kan word; en wat ook verklaringsmoontlikhede bied vir die politieke en ekonomiese ongelykhede in die land. Die belangrikste bevindinge van hierdie ondersoek is soos volg: Die oorheersende persepsie van die inwoners ten opsigte van die hospitaal is positief. Dus is die aanname dat geestesinrigtings noodwendig 'n negatiewe impak moet h�, deur hierdie studie verkeerd bewys. Alhoewel gemeenskapsleiers die noodsaaklikheid van 'n algemene hospitaal gepropageer het, was niemand gekant teen Lentegeur Hospitaal nie. Hierdie positiewe ingesteldheid teenoor die hospitaal kan tot 'n groot mate toegeskryf word aan: die aantreklike struktuur van die inrigting; die fasiliteite van die hospitaal wat aan die inwoners beskikbaar gestel word; die feit dat die hospitaal 'n belangrike werkverskaffer is; en en baie van die inwoners behandeling by die hospitaal ontvang
  • Item
    Stemgewing en vertelstrategie� in Philida: 'n slaweroman deur Andr� P. Brink
    (University of the Western Cape, 2017) Lawrence, Meghan Ingrid; Van Wyk, S
    The novel Philida by Andr� P, Brink is classified in the genre of slave novel. The novel tells the story of a slave woman, Philida, who lodged a complaint with the Slave Protector because she and her children were about to be sold to a new master. In this study I will look at how the author, Brink, uses different narrative strategies to give an authentic voice to Philida. Amongst these strategies are the unique voice of the character Philida, multiple narrators, language use and the creative use of historical and archival sources. The study will focus on the characterization of Philida and the depiction of aspects of slavery. It will also explore the voices of other characters such as Frans Brink, Cornelis Brink and Ouma Nella. The theoretical basis of the study is informed by aspects of narratology, postcolonialism and feminism.
  • Item
    Die Afrikaner-intellektueel in krisis: 'n dialektiese ondersoek na 'n faset van Karel Schoeman se Na die Geliefde Land en die Hemeltuin
    (University of the Western Cape, 1984) Willemse, Heinrich S.S.; Gerwel, G.J.
    Die studie neem - in hoofstuk een - tot probleemstelling dat Karel Schoeman se outsider-karakters nie noodwendig draers van 'n eksistensieel-metafisiesie belewing is nie. Die karakters is nie, soos vry algeneem aanvaar word, te verklaar deur persoonlik-individualistiese karaktertrekke niw. Die outsider-karakter kan teruggevoer word tot die vertrouenskrisis tussen Afrikaner-skrywer en Afrikaner-hegemonie.
  • Item
    'n Ondersoek na die verskynsel literere spanning aan die hand van Deon Meyer se roman Proteus
    (University of the Western Cape, 2016) De Vries, D.W.; Van ZYL, W.J.
    In these novels suspense plays an important role, but elements that are usually found in literary works are also prominent in these narratives, for instance the fleshing out of characters' psyche and working with philosophical or current issues. In rhetorical terms these novels can be said to be suspense novels that make use of literary devices and themes. Novels by Deon Meyer fit into this category. In the Netherlands translations of his works are to be found among 'literaire thrillers' in bookshops. Therefore one of Meyer's novels was chosen for analysis. In this study the ways in which suspense is created in a narrative text is investigated. Proteus, a literary thriller, was chosen for its handling of characters and events in the transition in South Africa from an apartheid state to a democratic dispensation. This poses an intricate challenge for the writer. The reseach problem posed is this: How is literary suspense created in a narrative text? The creation of suspense in a narrative text has to do with literary communication. For this reason Roman Jakobson's well-known model for literary communication is at the basis of this research. Rene Appel's criteria for the creation of suspense in narrative texts, as it is explained in his work Spanning in verhalen: Over het schrijven van spannende boeken (2007), is also part of this study at its theoretical base. Various relevant sources have been included in this regard. In this formalistic study various elements pertaining to suspense in the narrative are part of the research in terms of isolating the ways in which suspense is produced in a narrative text in general and specifically in the case of Proteus. Also in this regard the novel's literarity is discussed.
  • Item
    Current manifestation of trauma experienced during forced removals under apartheid: interviews with a former �VLAKTE� inhabitant
    (University of the Western Cape, 2010) Kannemeyer, Renee Allison Hector; Krog, Antjie
    Much has been researched in South Africa about the trauma of losing one�s home, one�s community and rebuilding one�s life in a new environment. Several books have been published tracking the lives of the forcibly removed and their responses to leaving District Six. My research focuses on a different group namely those who had been forcibly removed from the centre of Stellenbosch, called �Die Vlakte� during that time.Living and working with and among people who have experienced this removal, I was keen to research whether the impact of the trauma is currently manifesting in this specific community and if so, what the symptoms would be. This qualitative inquiry focuses on one particular individual, Mr. Hilton Biscombe. I selected him because he, who experienced the removal as a teenager, spent most of his later life determinedly collecting stories and documents relating to this incident. Mr.Biscombe is also the only person of whom I am aware who responded personally through compiling a book, making a DVD, writing poetry as well as an autobiography relating to this event. My inquiry into the ways trauma manifests in a narrative, will be based on two interviews: one conducted by a white man from the University of Stellenbosch thirty years after the event; and another interview, six years later, conducted by myself.Our understanding of trauma is usually associated with a death or injury or the possibility thereof, but it could also include the victim�s response to extreme fear, serious harm or threat to family members. According to van der Merwe and Vienings, people also become traumatized when witnessing harm, physical violence or death or the sudden loss or destruction of a victim�s home (van der Merwe & Vienings, 2001).So the issue of trauma is not in question, nor the fact that forced removals cause trauma. I am exploring testimony in the form of interviews for possible current manifestations of this trauma thirty-six years down the line.
  • Item
    John Miles, Kroniek uit die doofpot, polisieroman : �n dekonstruktiewe leesoefening
    (University of the Western Cape, 2012) Van Reenen, Sandra Elizabeth; Van Zyl, W.J.
    This dissertation concerns itself primarily with deconstruction theory and a number of readings of this novel within the ambit of deconstruction. According to Derrida there is not a single deconstruction and in response to this remark this study undertakes more than one deconstructive reading of the same novel. These different readings are introduced by a preliminary reading of the paratext and a cryptic reading which acknowledges the fragmentary nature of this novel. Hereafter a deconstruction of the novel follows in two phases, of which the first phase focuses on the process of its production. The non-fictitious documents on which the novel is based are revealed and exposed as building blocks during this reading. The second phase of the deconstructive reading is divided into two parts. The first part is based on Derrida�s dredging machine metaphor which introduces and illustrates the concept of random reading. During this phase the novel is acknowledged and read as an intertextual reconstruction. The non-fictitious documents are acknowledged as an archive within the context of recent as well as less recent South African history which serves as intertexts along with other texts. The second part of the second phase involves a reading of this novel as an anti- Hegelian text. Hegel�s concepts of the state and law are brought into the reading process. The reading focuses on the Apartheid State, the police force as an instrument of the state, and offers a critique on the discriminatory laws and the Constitution of the time period within which the novel is contextualised.
  • Item
    Ontkenning in Malmesbury-Afrikaans: 'n Kontekstuele verkenning
    (University of the Western Cape, 1994) Saal, Elvis Ockert; Van De Rheede, I; Hendricks, F.S; Faculty of Arts
    NEGATION is a semantic feature found mainly on clause/sentence level. Negation in Afrikaans is characterised by (a) NEG1-forms represented by various particles which are located within the major constituents of the sentence (eg. in the auxiliary, as part of the subject-nominal etc.), and (b) NEG2 that is the closing particle (= NIE2) in sentence-final position.
  • Item
    'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk
    (University of the Western Cape, 1996) Hoogbaard, Sherrilyn; Hattingh, Marion; Coetzee, Ampie
    'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk.