n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling

dc.contributor.advisorvan der Merwe, E.
dc.contributor.authorLochner, Maria Magdalena
dc.date.accessioned2022-08-01T09:02:09Z
dc.date.accessioned2024-03-25T07:43:50Z
dc.date.available2022-08-01T09:02:09Z
dc.date.available2024-03-25T07:43:50Z
dc.date.issued1991
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractPraktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied word nie. 'n Gebrek aan integrasie tussen Gehoorontwikkeling en die Musiekteoretiese vakke word vermoed. Innerlike gehoor is noodsaaklik is vir die musikus, maar bly grootliks onderontwikkel. Hierdie studie konsentreer op die integrasie wat nodig is tussen die Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling, en toets empiries die mening van musiekstudente by wyse van 'n vraelys en di� van musiekdosente by wyse onderhoude. Die ondersoek spreek die algemene metodes aan waardeur die betrokke vakke onderrig word, asook die probleme wat daarmee gepaard gaan. Die musiekstudent se mening omtrent sy tersi�re musiekopleiding word gevra. Daar is bevind dat die twee disciplines nie doelmatig ge�ntegree aangebied word nie en voorstelle om die situasie te verbeter, word gemaak ..en_US
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/9663
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectGehoorontwikkelingen_US
dc.subjectMusiekteoretieseen_US
dc.subjectMusicen_US
dc.subjectHarmonieen_US
dc.subjectKontrapunten_US
dc.subjectVormleeren_US
dc.subjectKontrapunten_US
dc.subjectMelodiebouen_US
dc.titlen Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkelingen_US

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Lochner_M_Arts_1991.pdf
Size:
86.03 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: