n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling

Loading...
Thumbnail Image

Date

1991

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Western Cape

Abstract

Praktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied word nie. 'n Gebrek aan integrasie tussen Gehoorontwikkeling en die Musiekteoretiese vakke word vermoed. Innerlike gehoor is noodsaaklik is vir die musikus, maar bly grootliks onderontwikkel. Hierdie studie konsentreer op die integrasie wat nodig is tussen die Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling, en toets empiries die mening van musiekstudente by wyse van 'n vraelys en di� van musiekdosente by wyse onderhoude. Die ondersoek spreek die algemene metodes aan waardeur die betrokke vakke onderrig word, asook die probleme wat daarmee gepaard gaan. Die musiekstudent se mening omtrent sy tersi�re musiekopleiding word gevra. Daar is bevind dat die twee disciplines nie doelmatig ge�ntegree aangebied word nie en voorstelle om die situasie te verbeter, word gemaak ..

Description

Magister Artium - MA

Keywords

Gehoorontwikkeling, Musiekteoretiese, Music, Harmonie, Kontrapunt, Vormleer, Kontrapunt, Melodiebou

Citation