n Krities historiese- waardering van die ontstaan en opkoms van kleurlingonderwys in die Stellenbosse dorpsgebied tot 1963

dc.contributor.advisorMorrow, W
dc.contributor.authorJohnson, Eva Magdelena
dc.date.accessioned2025-06-06T10:11:21Z
dc.date.available2025-06-06T10:11:21Z
dc.date.issued1983
dc.description.abstractSimon van der Stel het kort na sy aankoms in die Kaap rondom 8 November 1679, die buitepos by Hottentots - Holland besoek. Met sy terugkeer het hy sterk onder die moontlikhede van die Eersteriviervallei gekon. Hy was veral bekoor deur die natuurprag van die omgewing. Aan die ooste en noorde was die Jonkershoek- en Si onsberge en aan die suide, Papegaaiberg . Die vallei was waterryk en vrugbaar begroei met immergroen borne, die heuwels en bulte met gras en kleurvolle blomme bedek. Die vallei was waterryk en vrugbaar begroei met irmmergroen bome, die heuwels en bulte met gras en kleurvolle blomme bedek.
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/20475
dc.language.isoother
dc.publisherUniversty of the Western Cape
dc.subjectAfrican Methodist Episcopal
dc.subjectNederlandse Sendinggenootskap
dc.subjectStellenbosse Medewerkende Genootskap
dc.subjectLondense Sendinggenootskap
dc.subjectSuid - Afrikaanse Sendinggenootskap
dc.titlen Krities historiese- waardering van die ontstaan en opkoms van kleurlingonderwys in die Stellenbosse dorpsgebied tot 1963
dc.typeThesis

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
johnson_m_edu_1986.pdf
Size:
189.63 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: