n Krities historiese- waardering van die ontstaan en opkoms van kleurlingonderwys in die Stellenbosse dorpsgebied tot 1963
Loading...
Date
1983
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Universty of the Western Cape
Abstract
Simon van der Stel het kort na sy aankoms in die Kaap rondom 8 November 1679, die buitepos by Hottentots - Holland besoek. Met sy terugkeer het hy sterk onder die moontlikhede van die Eersteriviervallei gekon. Hy was veral bekoor deur die natuurprag van die omgewing. Aan die ooste en noorde was die Jonkershoek- en Si onsberge en aan die suide, Papegaaiberg . Die vallei was waterryk en vrugbaar begroei met immergroen borne, die heuwels en bulte met gras en kleurvolle blomme bedek. Die vallei was waterryk en vrugbaar begroei met irmmergroen bome, die heuwels en bulte met gras en kleurvolle blomme bedek.
Description
Keywords
African Methodist Episcopal, Nederlandse Sendinggenootskap, Stellenbosse Medewerkende Genootskap, Londense Sendinggenootskap, Suid - Afrikaanse Sendinggenootskap