Arbeidsreg in 'n maatskaplike verband
Loading...
Date
1995
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law
Abstract
Introduction: 'n Regsteksboek is nie bloot 'n uiteensetting van regs reels nie. Dit is, in die eerste plek, 'n seleksie van bespreekingspunte en, terselfdetyd, 'n evaluasie van die selekteerde gegewens wat uitgaan van 'n bepaalde referensiekader. Tog konfronteer die eindproduk die student as meer as net 'n boek. Dit word bestudeer (nie noodwendig onkrities nie) as 'n objektiewe verklaring van die onderwerp of, tenminste, van die "feite" wat jy moet ken om te slaag. Direk of indirek beinvloed so 'n boek, en dus die skrywer daarvan se uitgangspunte, die sienswyse waarmee groot getalle toekomstige regspraktisyns en -akademici die betrokke vakgebied sal begryp, die manier waarop hulle geneig sal wees om besondere reels te interpreteer en die doelstellings wat hulle daarmee identifiseer.
Description
Keywords
Labour law, Association
Citation
Du Toit, D. (1995). Arbeidsreg in 'n maatskaplike verband. Stellenbosch Law Review, 6: 71