Arbeidsreg in 'n maatskaplike verband

dc.contributor.authorDu Toit, Darcy
dc.date.accessioned2013-09-17T11:06:32Z
dc.date.available2013-09-17T11:06:32Z
dc.date.issued1995
dc.description.abstractIntroduction: 'n Regsteksboek is nie bloot 'n uiteensetting van regs reels nie. Dit is, in die eerste plek, 'n seleksie van bespreekingspunte en, terselfdetyd, 'n evaluasie van die selekteerde gegewens wat uitgaan van 'n bepaalde referensiekader. Tog konfronteer die eindproduk die student as meer as net 'n boek. Dit word bestudeer (nie noodwendig onkrities nie) as 'n objektiewe verklaring van die onderwerp of, tenminste, van die "feite" wat jy moet ken om te slaag. Direk of indirek beinvloed so 'n boek, en dus die skrywer daarvan se uitgangspunte, die sienswyse waarmee groot getalle toekomstige regspraktisyns en -akademici die betrokke vakgebied sal begryp, die manier waarop hulle geneig sal wees om besondere reels te interpreteer en die doelstellings wat hulle daarmee identifiseer.en_US
dc.description.accreditationDepartment of HE and Training approved listen_US
dc.identifier.citationDu Toit, D. (1995). Arbeidsreg in 'n maatskaplike verband. Stellenbosch Law Review, 6: 71en_US
dc.identifier.issn0037-8054
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10566/720
dc.language.isoenen_US
dc.privacy.showsubmitterfalse
dc.publisherJuta Lawen_US
dc.rightsCopyright Juta Law. This file may be freely used provided that the source is acknowledged. No commercial distribution of this text is permitted.
dc.status.ispeerreviewedtrue
dc.subjectLabour lawen_US
dc.subjectAssociationen_US
dc.titleArbeidsreg in 'n maatskaplike verbanden_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DuToitLabourLaw1995.pdf
Size:
984.46 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Published version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.55 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: