Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas
dc.contributor.author | van Wyk, Steward | |
dc.date.accessioned | 06/08/2014 11:47 | |
dc.date.available | 06/08/2014 11:47 | |
dc.date.issued | 2004 | |
dc.description.abstract | Opsomming In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as �n sosiale gegewe. Hierdie element bied �n gepaste invalshoek omdat dit enersyds �n verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds �n uitgebreide literatuur bestaan waarin oor die dramatiese, lewensbeskoulike en liter�r-teoretiese inkleding daarvan besin word. Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om �n leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word. | en_US |
dc.description.accreditation | Web of Science | en_US |
dc.identifier.citation | Van Wyk, S. (2004). Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas. Journal of Literary Studies, 20(3-4): 283-301 | en_US |
dc.identifier.issn | 0256-4718 | |
dc.identifier.uri | https://hdl.handle.net/10566/1154 | |
dc.identifier.uri | http://dx.doi.org/10.1080/02564710408530358 | |
dc.language.iso | af | en_US |
dc.privacy.showsubmitter | FALSE | |
dc.publisher | Taylor & Francis | en_US |
dc.rights | This is the authors' final draft following peer review. It may be displayed and circulated, subject to full acknowledgement of author and source. The published item is copyright Taylor & Francis. | |
dc.source.uri | http://dx.doi.org/10.1080/02564710408530358 | |
dc.status.ispeerreviewed | TRUE | |
dc.subject | Adam Small | en_US |
dc.subject | Uitgebreide literatuur | en_US |
dc.subject | Dramatiese | en_US |
dc.subject | Lewensbeskoulike | en_US |
dc.subject | Liter�r-teoretiese | en_US |
dc.title | Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas | en_US |
dc.type | Article | en_US |