Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas

Loading...
Thumbnail Image

Date

2004

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Taylor & Francis

Abstract

Opsomming In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as �n sosiale gegewe. Hierdie element bied �n gepaste invalshoek omdat dit enersyds �n verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds �n uitgebreide literatuur bestaan waarin oor die dramatiese, lewensbeskoulike en liter�r-teoretiese inkleding daarvan besin word. Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om �n leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word.

Description

Keywords

Adam Small, Uitgebreide literatuur, Dramatiese, Lewensbeskoulike, Liter�r-teoretiese

Citation

Van Wyk, S. (2004). Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas. Journal of Literary Studies, 20(3-4): 283-301