? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters

dc.contributor.advisorvan Wyk, S.
dc.contributor.authorApollis, Teneal
dc.date.accessioned2021-04-09T11:08:56Z
dc.date.accessioned2024-03-20T11:57:34Z
dc.date.available2021-04-09T11:08:56Z
dc.date.available2024-03-20T11:57:34Z
dc.date.issued2020
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractDie moeder-dogter-verhouding is ? terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ? kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ? eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word.en_US
dc.description.countrySouth Africaen
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/9426
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectMoeder-dogter-verhoudingen_US
dc.subjectSwart vrouedigtersen_US
dc.subjectKamferen_US
dc.subjectRhodeen_US
dc.subjectPhillipsen_US
dc.subjectFreuden_US
dc.subjectLacanen_US
dc.subjectPostkolonialismeen_US
dc.subjectPsigoanaliseen_US
dc.title? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigtersen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
apollis_m_arts_2020.pdf
Size:
2.88 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: