Department of Afrikaans and Nederlands
Permanent URI for this community
Browse
Browsing by Subject "Afrikaans"
Now showing 1 - 5 of 5
Results Per Page
Sort Options
Item Die Afrikaner-intellektueel in krisis: 'n dialektiese ondersoek na 'n faset van Karel Schoeman se Na die Geliefde Land en die Hemeltuin(University of the Western Cape, 1984) Willemse, Heinrich S.S.; Gerwel, G.J.Die studie neem - in hoofstuk een - tot probleemstelling dat Karel Schoeman se outsider-karakters nie noodwendig draers van 'n eksistensieel-metafisiesie belewing is nie. Die karakters is nie, soos vry algeneem aanvaar word, te verklaar deur persoonlik-individualistiese karaktertrekke niw. Die outsider-karakter kan teruggevoer word tot die vertrouenskrisis tussen Afrikaner-skrywer en Afrikaner-hegemonie.Item "Harlekijns in den bonten stoet"? 'n Herbesoek aan die vroee komiese poesie in Afrikaans(SAVN, 2013) Van Zyl, Wium�Harlequins in a pied parade�? A revisit to early comic poetry in Afrikaans Some South African newspapers and individuals considered the so-called �Patriot movement� or First Afrikaans Language Movement�s efforts to transform �the taal� into a literary medium a joke. Quite ironically, part of the movement�s cultural campaign was based on the production and encouragement of poetical jokes and light verse. This article firstly deals with the reception and evaluation of this corpus of humorous poems in the history of Afrikaans literature, secondly it explores the relations of this cultural manifestation with the context of 19th century European cultural nationalism and thirdly examins its connections with the broader Dutch and international literary landscape of the time.Item 'n Eklektiese model vir die onderrig van Afrikaans as derde taal aan swart tersi�re leerders(University of the Western Cape, 1997) Swartz, Annemarie Elize; Van De Rheede, IDie soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is al eeue lank 'n fokus van taalnavorsing. In die tweede helfte van hierdie eeu het die ontstaan van tweedetaalverwerwing as 'n spesifieke studiefokus gelei tot 'n beduidende verbreding van navorsing op die terrein van toegepaste en psigolinguistiek. Hierdie navorsing het 'n wye verskeidenheid tweedetaalonderrigmetodes opgelewer, maar min eenstemmigheid is bereik oor watter benadering as suksesvol beskou kan word. Wat wel algemeen aanvaar word, is dat geen universele model vir tweede-/derdetaalleer bestaan of ooit gevind sal word nie, aangesien elke groep taalleerders uniek is ten opsigte van hul hehoeftes en verwante omstandighede. Hierdie insig beklemtoon dat die gebruik van statistiese data wat uit empiriese ondersoeke verkry is om tot gevolgtrekkings te kom ten opsigte van effektiewe tweedetaalonderrig en -leer in die algemeen, ongeldig is. Dit verklaar die huidige neiging in tweedetaalnavorsing om eerder van kwalitatiewe metodes gebruik te maak in die vorm van aksienavorsing, waarvan die gevolgtrekkings minder veralgemeenbaar is, maar as meer geldig binne 'n spesifieke konteks beskou kan word. Hierdie studie maak gebruik van bogenoemde aksienavorsingsmetodes om die problematiek rondom die onderrig en leer van Afrikaans as derde taal aan te spreek. Die leerders wat as 'n heterogene teikengroep in hierdie studie dien, is swart volwasse studente met spesifieke behoeftes en gesindhede ten opsigte van die teikentaal en wat 'n verskeidenheid kulture verteenwoordig. Wat die groep wel in gemeen het, is 'n byna nul-kennis van Afrikaans - wat impliseer dat die term derde taal en vreemde taal in hierdie konteks as sinoniem gebruik kan word. Hierdie navorsing behels 'n omvattende literatuurstudie oor tweede- en derdetaalonderrig en -leer, wat die rol van kulturele en affektiewe faktore by tweedetaalverwerwing insluit. Op grond hiervan word 'n model vir die onderrig en leer van Afrikaans as derde taal voorgestel, beskryf en bespreek, gevolg deur 'n beskrywing van die praktiese implementering daarvan met die klem op die verskillende taalaktiwiteite wat gebruik is. Die kwalitatiewe data wat uit hierdie aksienavorsing verkry is, dui aan dat, binne die genoemde konteks en perke van hierdie studie, 'n aangepaste vorm van die sogenaamde kommunikatiewe benadering tot tweedetaalonderrig en -leer wel die taalbehoeftes van die gegewe teikengroep met welslae aangespreek het. Spesifiek is gevind dat formele taalonderrig 'n belangrike rol speel in di� benadering; dat kulturele en affektiewe faktore in ag geneem behoort te word by die keuse van kursusinhoud en die ontwerp van materiaal, en dat die taaldosent kennis behoort te neem van die verskillende kognitiewe prosesse en leerstyle wat leerders moontlik sal gebruik voordat op 'n spesifieke kursusstruktuur en didaktiese benadering besluit kan word Voorts word die gebruik van 'n modul�re/tematiese benadering ten opsigte van die ontwerp van kursusmateriaal aanbeveel om die leerders se belangstelling, motivering en taalvaardigheid te bevorder. Ten slotte word die noodsaaklikheid van 'n eklektiese model vir derdetaalonderrig en -leer bevestig, om die spesifieke behoeftes en unieke omstandighede van elke groep taalleerders te akkommodeer.Item �n Geskiedenis van Afrikaans as kerktaal: Van altaar tot kansel(University of Pretoria, 2022) de Vries, AnastasiaThis contribution shines a critical light on the representation of Afrikaans as a language of the Church in external histories about the development and advancement of the language, inclusive histories particularly. It seems the history of Afrikaans within a Christian or Church context has escaped the critical attention which since the 1970s created awareness of the politicisation of and silences in the history, and the way in which the history is documented. Therefore, the history of Afrikaans as a language of the Christian faith is still told from an exclusively white Reformed perspective and held as a 20th century phenomenon, despite research pointing to its usage in the Moravian Church (Genadendal) in the 18th century and the Anglican Church in the 19th century. Though various denominations are included in socalled inclusive histories, it is done in a manner that suggests the dominance of the white Reformed Churches.Item 'n Ondersoek na die verskynsel literere spanning aan die hand van Deon Meyer se roman Proteus(University of the Western Cape, 2016) De Vries, D.W.; Van ZYL, W.J.In these novels suspense plays an important role, but elements that are usually found in literary works are also prominent in these narratives, for instance the fleshing out of characters' psyche and working with philosophical or current issues. In rhetorical terms these novels can be said to be suspense novels that make use of literary devices and themes. Novels by Deon Meyer fit into this category. In the Netherlands translations of his works are to be found among 'literaire thrillers' in bookshops. Therefore one of Meyer's novels was chosen for analysis. In this study the ways in which suspense is created in a narrative text is investigated. Proteus, a literary thriller, was chosen for its handling of characters and events in the transition in South Africa from an apartheid state to a democratic dispensation. This poses an intricate challenge for the writer. The reseach problem posed is this: How is literary suspense created in a narrative text? The creation of suspense in a narrative text has to do with literary communication. For this reason Roman Jakobson's well-known model for literary communication is at the basis of this research. Rene Appel's criteria for the creation of suspense in narrative texts, as it is explained in his work Spanning in verhalen: Over het schrijven van spannende boeken (2007), is also part of this study at its theoretical base. Various relevant sources have been included in this regard. In this formalistic study various elements pertaining to suspense in the narrative are part of the research in terms of isolating the ways in which suspense is produced in a narrative text in general and specifically in the case of Proteus. Also in this regard the novel's literarity is discussed.