Department of Afrikaans and Nederlands
Permanent URI for this community
Browse
Browsing by Issue Date
Now showing 1 - 20 of 33
Results Per Page
Sort Options
Item Die Afrikaner-intellektueel in krisis: 'n dialektiese ondersoek na 'n faset van Karel Schoeman se Na die Geliefde Land en die Hemeltuin(University of the Western Cape, 1984) Willemse, Heinrich S.S.; Gerwel, G.J.Die studie neem - in hoofstuk een - tot probleemstelling dat Karel Schoeman se outsider-karakters nie noodwendig draers van 'n eksistensieel-metafisiesie belewing is nie. Die karakters is nie, soos vry algeneem aanvaar word, te verklaar deur persoonlik-individualistiese karaktertrekke niw. Die outsider-karakter kan teruggevoer word tot die vertrouenskrisis tussen Afrikaner-skrywer en Afrikaner-hegemonie.Item Inrigtingsversorging van alkoholiste met spesifieke verwysing na die Avalon behandelingsentrum(University of the Western Cape, 1991) Kivedo, Basil David; du Toit, J.B.The purpose of this investigation is to determine how a group of selected institutionalized alcoholics react to a broad-spectrum model in regard to their perception of treatment, re-integration into community life and general rehabilitation. The method that was employed to achieve this goal is fivefold. Firstly alcoholics were placed within a theoretical perspective by focusing on the etiology, nature, extent and consequences thereof. Secondly the existing methods of treatment and the existing facilities available in South Africa were investigated. These two objectives were realized by means of a comprehensive literature study. Thirdly an empirical investigation was carried out of the policy and philosophical approach as well as the application of the multi-disciplinary methods of treatment at the Avalon Treatment Centre. Information in this regard was gained during visits to the Centre by means of personal interviews with the team applying the treatment as well as the respondents reacted to the treatment model by means of case studies. Data was obtained by conducting unstructured in-depth interviews with the respondents. By this means respondents were identified in terms of their personality configuration, marital, scholastic, professional, religious and socio-economic status. The respondents' drinking behaviour is focused on in order to determine patterns and tendencies in the development of the respondents' drinking problem. The researcher also followed up the respondents' behaviour over a period of two years to determine their re-integration within the community as well as their total rehabilitation. Valuable information about the respondents was gained during group therapy sessions and also meetings of Alcoholics Anonymous by means of participant observation. As member of Alcoholics Anonymous the researcher was part of the group and on an equal footing with the respondents. The advantage this held was that the researcher was accepted by the group and information was passed on without inhibitions. Fifthly the findings, conclusions and recommendations resulting from the whole investigation are set out. From the investigation it would appear that the problem of alcoholism, especially in South Africa is serious and escalating. In the light of this, there is a growing need for effective treatment. In spite of intensive treatment with complete abstinence general, degenerate as the aim of the treatment, the respondents, in because of denial, resistance to treatment, personality and social configuration and also poor re-integration, reacted poorly to treatment. The present specifically be sharpened establishment study shows that institutional treatment and as applied by the Avalon Treatment Centre can in order to be more effective. The of a more realistic perception of alcoholism among alcoholics per se is foremost. A more "enlightened" view of alcoholism is pleaded in terms of which alcoholism would be viewed as a non-stigmatised illness responding to treatment. The possibility that there will be a greater willingness on the part of alcoholics to submit to treatment is visualised. A more positive image of treatment centres should be created while the problem of alcoholism must be approached with a greater measure of sensitivity. Treatment should be of such a nature that it should emphasize and reinforce a positive self-image, pride in oneself and dignity. A more extensive programme of treatment that would include an exploratory project and longitudinal research is pleaded. The desirability of involving other key figures, important persons in the alcoholics life, and institutions as well as community organizations proposed with The traditional emphasis should helping fall services is re-orientation and education in order on sensitising, to achieve a more positive perception and understanding of alcoholism within the community. This study will hopefully stimulate further research in this direction.Item n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.(University of the Western Cape, 1993) Saayman, Daniel Bernardus; Redlinghuis, A CDie fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners se persepsie van die Lentegeur Hospitaal is. Dieselfde konsepte waarmee Dear (1980) gewerk het, is ook in hierdie studie gebruik, nl. afstandsverval, ruimtelike esternaliteitsveld, intensiteit, impak en eksternaliteitsbron. Vir die doel van hierdie studie is van beide kwalitatiewe (onderhoude) en kwantitatiewe (vraelyste)' navorsingsmetodes gebruik gemaak om die empiriese data te verkry. Deur altwee metodes te gebruik, word die beperkinge van 'n enkele metode ten minste gedeeltelik oorkom. Sodoende kon die persepsies van die plaaslike inwoners ten beste verwoord word. Alhoewel daar ook na ander perspektiewe gekyk word, vorm die politiek-ekonomie die dominante teoretiese raamwerk. Hierdie paradigma dien as 'n verwysingsraamwerk waarbinne die toestande in 'n land soos Suid-Afrika bestudeer kan word; en wat ook verklaringsmoontlikhede bied vir die politieke en ekonomiese ongelykhede in die land. Die belangrikste bevindinge van hierdie ondersoek is soos volg: Die oorheersende persepsie van die inwoners ten opsigte van die hospitaal is positief. Dus is die aanname dat geestesinrigtings noodwendig 'n negatiewe impak moet h�, deur hierdie studie verkeerd bewys. Alhoewel gemeenskapsleiers die noodsaaklikheid van 'n algemene hospitaal gepropageer het, was niemand gekant teen Lentegeur Hospitaal nie. Hierdie positiewe ingesteldheid teenoor die hospitaal kan tot 'n groot mate toegeskryf word aan: die aantreklike struktuur van die inrigting; die fasiliteite van die hospitaal wat aan die inwoners beskikbaar gestel word; die feit dat die hospitaal 'n belangrike werkverskaffer is; en en baie van die inwoners behandeling by die hospitaal ontvangItem Ontkenning in Malmesbury-Afrikaans: 'n Kontekstuele verkenning(University of the Western Cape, 1994) Saal, Elvis Ockert; Van De Rheede, I; Hendricks, F.S; Faculty of ArtsNEGATION is a semantic feature found mainly on clause/sentence level. Negation in Afrikaans is characterised by (a) NEG1-forms represented by various particles which are located within the major constituents of the sentence (eg. in the auxiliary, as part of the subject-nominal etc.), and (b) NEG2 that is the closing particle (= NIE2) in sentence-final position.Item 'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk(University of the Western Cape, 1996) Hoogbaard, Sherrilyn; Hattingh, Marion; Coetzee, Ampie'n Ondersoek na die armoede-diskoers en die uitings patriargie, bloedskande en apartheid in Triomf van Marlene Van Niekerk.Item 'n Eklektiese model vir die onderrig van Afrikaans as derde taal aan swart tersi�re leerders(University of the Western Cape, 1997) Swartz, Annemarie Elize; Van De Rheede, IDie soeke na effektiewe metodes om 'n tweede/derde taal te onderrig en leer, is al eeue lank 'n fokus van taalnavorsing. In die tweede helfte van hierdie eeu het die ontstaan van tweedetaalverwerwing as 'n spesifieke studiefokus gelei tot 'n beduidende verbreding van navorsing op die terrein van toegepaste en psigolinguistiek. Hierdie navorsing het 'n wye verskeidenheid tweedetaalonderrigmetodes opgelewer, maar min eenstemmigheid is bereik oor watter benadering as suksesvol beskou kan word. Wat wel algemeen aanvaar word, is dat geen universele model vir tweede-/derdetaalleer bestaan of ooit gevind sal word nie, aangesien elke groep taalleerders uniek is ten opsigte van hul hehoeftes en verwante omstandighede. Hierdie insig beklemtoon dat die gebruik van statistiese data wat uit empiriese ondersoeke verkry is om tot gevolgtrekkings te kom ten opsigte van effektiewe tweedetaalonderrig en -leer in die algemeen, ongeldig is. Dit verklaar die huidige neiging in tweedetaalnavorsing om eerder van kwalitatiewe metodes gebruik te maak in die vorm van aksienavorsing, waarvan die gevolgtrekkings minder veralgemeenbaar is, maar as meer geldig binne 'n spesifieke konteks beskou kan word. Hierdie studie maak gebruik van bogenoemde aksienavorsingsmetodes om die problematiek rondom die onderrig en leer van Afrikaans as derde taal aan te spreek. Die leerders wat as 'n heterogene teikengroep in hierdie studie dien, is swart volwasse studente met spesifieke behoeftes en gesindhede ten opsigte van die teikentaal en wat 'n verskeidenheid kulture verteenwoordig. Wat die groep wel in gemeen het, is 'n byna nul-kennis van Afrikaans - wat impliseer dat die term derde taal en vreemde taal in hierdie konteks as sinoniem gebruik kan word. Hierdie navorsing behels 'n omvattende literatuurstudie oor tweede- en derdetaalonderrig en -leer, wat die rol van kulturele en affektiewe faktore by tweedetaalverwerwing insluit. Op grond hiervan word 'n model vir die onderrig en leer van Afrikaans as derde taal voorgestel, beskryf en bespreek, gevolg deur 'n beskrywing van die praktiese implementering daarvan met die klem op die verskillende taalaktiwiteite wat gebruik is. Die kwalitatiewe data wat uit hierdie aksienavorsing verkry is, dui aan dat, binne die genoemde konteks en perke van hierdie studie, 'n aangepaste vorm van die sogenaamde kommunikatiewe benadering tot tweedetaalonderrig en -leer wel die taalbehoeftes van die gegewe teikengroep met welslae aangespreek het. Spesifiek is gevind dat formele taalonderrig 'n belangrike rol speel in di� benadering; dat kulturele en affektiewe faktore in ag geneem behoort te word by die keuse van kursusinhoud en die ontwerp van materiaal, en dat die taaldosent kennis behoort te neem van die verskillende kognitiewe prosesse en leerstyle wat leerders moontlik sal gebruik voordat op 'n spesifieke kursusstruktuur en didaktiese benadering besluit kan word Voorts word die gebruik van 'n modul�re/tematiese benadering ten opsigte van die ontwerp van kursusmateriaal aanbeveel om die leerders se belangstelling, motivering en taalvaardigheid te bevorder. Ten slotte word die noodsaaklikheid van 'n eklektiese model vir derdetaalonderrig en -leer bevestig, om die spesifieke behoeftes en unieke omstandighede van elke groep taalleerders te akkommodeer.Item n�Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.(University of the Western Cape, 1997) January, Cornelius; van Zyl, WiumIn studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die Wolseley/CereslW oreester-area en bewys di� soort aannames verkeerd. Die swart Afrikaanse gemeenskapsteater van die area word hier beskryf gedokumenteer, maar terselfdertyd ook vergelyk met dit wat op dieselfde terrein in die stedelike gebiede van die Skiereiland plaasgevind het. Laasgenoemde was in die apartheidsjare meer dikwels openlik deel van die bevrydingstryd. Dit teenoor die meer sisteembevestigende aktiwiteite op die platteland. Oorsake hiervoor was onder meer die greep van die kerk op sy lidmate asook ook pogings om die gemeenskap van Ceres en omstreke op te beur n� die vernietigend aardbewing van 1969. Ook die verliese n� gedwonge verskuiwing ingevolge die Groepsgebiedewet is deur di� soort vermaak besweer. Hierteenoor het die middel jare tagtig 'n nuwe, militante generasie leerders op die verhoog gebring. Uit hulle het die streek se eerste anti-hegemoniese dramagroep voortgekom. Hulle het gesorg vir hulle eie treffende sisteem- kritiese drama. Hulle het ook grootliks bygedra om die gemeenskappe in die Boland en Karoo politiek bewus te maak. Die studie wil hierdie gemarginaliseerde teatergebeure aan die vergetelheid ontruk en so 'n bydra lewer tot 'n ewewigtiger Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis.Item Identiteit en seksualiteit in die debuutromans van Kirby van der Merwe en Clark Accord(Alv-Tydskriffonds, 2003) van Wyk, StewardThis article analyses the debut novels of the Afrikaans writer Kirby van der Merwe and the Surinamese writer Clark Accord. It focuses on the representation of identity and sexuality to posit an image of the individual (specifically the black woman) and finds that ambivalence is displayed; on the one hand established conceptions on identity, specifically race, and sexuality are presented, whilst on the other hand, such notions are contested and / or broadened in the texts. The analysis is grounded in a quest for corresponding features in the (post)colonial experiences reflected in the literatures of two former Dutch colonies, South Africa and Surinam.Item Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas(Taylor & Francis, 2004) van Wyk, StewardOpsomming In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as �n sosiale gegewe. Hierdie element bied �n gepaste invalshoek omdat dit enersyds �n verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds �n uitgebreide literatuur bestaan waarin oor die dramatiese, lewensbeskoulike en liter�r-teoretiese inkleding daarvan besin word. Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om �n leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word.Item "Met de realiteit op een persoonlijke voet" -- po�tika, tematiek en tegniek in die po�sie van Judith Herzberg(2005) Le Roux, Cornelia Christina; Van Zyl, W.JItem Met 'n diepe verlange, Hermann Giliomee: book review(University of Pretoria, 2007) van Wyk, StewardMet 'n diepe verlange is Catherine Willemse se outobiografiese vertelling wat sy geskryf het om, soos sy dit stel, "vir my en my man Stephen se nageslag 'n bietjie meer sekerheid oor hulle afkoms te gee".Item ''Passing'' in die Suid-Afrikaanse literatuur: 'n vergelykende ondersoek(Alv-Tydskriffonds, 2007) van Wyk, StewardThis article examines how the phenomenon of passing, or playing white, is portrayed in selected South African texts. The findings of two studies conducted in the Cape Town area highlight the particular historical circumstances and factors that gave rise to the incidence of passing in certain areas. The article also draws on theorizing about the phenomenon in African-American literature for an analysis of issues of identity, race and gender. It is argued that passing / playing white challenges racially based constructions of identity in apartheid South Africa and that the texts explore these aspects in a multi-faceted way.Item Nagjakkals, Hendrik Januarie(University of Pretoria, 2008) van Wyk, StewardHendrik Januarie se debuutbundel Pro rata wat in 1989 by Perskor verskyn het, gee reeds 'n aanduiding van hierdie digter se vermo� om indrukke - onder andere van die natuur, landskappe, vergankliklikheid en die sikliese aard van lewe en bestaan - onder woorde te bring. Hierdie bundel toon ook sy voorliefde vir alliterasie (kyk "etenstyd") en ironie.Item S.V. Petersen se tydskrifverhale: 'n joernaal vir die geesteswetenskappe(Stellenbosch University, 2008) van Wyk, StewardS.V. Petersen (1914-1987) is bekend vir sy po�sie en word beskou as die eerste swart Afrikaanse digter. Sy skryfloopbaan het begin met 'n aantal kortverhale en sketse wat gepubliseer is in joernale en tydskrifte. Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde "nieblanke" gedurende die 1940's. Die artikel plaas die tekste binne die sosiopolitieke konteks van hul tyd en gee 'n oorsig van die tematiek en taalkundige elemente. S.V. Petersen's magazine stories S.V. Petersen (1914-1987) is known for his poetry and is regarded as the first black Afrikaans poet. He started his writing career with a number of short stories and sketches that were published in journals and magazines. These texts give a rare insight into so-called "coloured" urban and rural life during the 1940s. The article places the texts within the socio-political context of their time and gives an overview of characteristic themes and linguistic features.Item Current manifestation of trauma experienced during forced removals under apartheid: interviews with a former �VLAKTE� inhabitant(University of the Western Cape, 2010) Kannemeyer, Renee Allison Hector; Krog, AntjieMuch has been researched in South Africa about the trauma of losing one�s home, one�s community and rebuilding one�s life in a new environment. Several books have been published tracking the lives of the forcibly removed and their responses to leaving District Six. My research focuses on a different group namely those who had been forcibly removed from the centre of Stellenbosch, called �Die Vlakte� during that time.Living and working with and among people who have experienced this removal, I was keen to research whether the impact of the trauma is currently manifesting in this specific community and if so, what the symptoms would be. This qualitative inquiry focuses on one particular individual, Mr. Hilton Biscombe. I selected him because he, who experienced the removal as a teenager, spent most of his later life determinedly collecting stories and documents relating to this incident. Mr.Biscombe is also the only person of whom I am aware who responded personally through compiling a book, making a DVD, writing poetry as well as an autobiography relating to this event. My inquiry into the ways trauma manifests in a narrative, will be based on two interviews: one conducted by a white man from the University of Stellenbosch thirty years after the event; and another interview, six years later, conducted by myself.Our understanding of trauma is usually associated with a death or injury or the possibility thereof, but it could also include the victim�s response to extreme fear, serious harm or threat to family members. According to van der Merwe and Vienings, people also become traumatized when witnessing harm, physical violence or death or the sudden loss or destruction of a victim�s home (van der Merwe & Vienings, 2001).So the issue of trauma is not in question, nor the fact that forced removals cause trauma. I am exploring testimony in the form of interviews for possible current manifestations of this trauma thirty-six years down the line.Item John Miles, Kroniek uit die doofpot, polisieroman : �n dekonstruktiewe leesoefening(University of the Western Cape, 2012) Van Reenen, Sandra Elizabeth; Van Zyl, W.J.This dissertation concerns itself primarily with deconstruction theory and a number of readings of this novel within the ambit of deconstruction. According to Derrida there is not a single deconstruction and in response to this remark this study undertakes more than one deconstructive reading of the same novel. These different readings are introduced by a preliminary reading of the paratext and a cryptic reading which acknowledges the fragmentary nature of this novel. Hereafter a deconstruction of the novel follows in two phases, of which the first phase focuses on the process of its production. The non-fictitious documents on which the novel is based are revealed and exposed as building blocks during this reading. The second phase of the deconstructive reading is divided into two parts. The first part is based on Derrida�s dredging machine metaphor which introduces and illustrates the concept of random reading. During this phase the novel is acknowledged and read as an intertextual reconstruction. The non-fictitious documents are acknowledged as an archive within the context of recent as well as less recent South African history which serves as intertexts along with other texts. The second part of the second phase involves a reading of this novel as an anti- Hegelian text. Hegel�s concepts of the state and law are brought into the reading process. The reading focuses on the Apartheid State, the police force as an instrument of the state, and offers a critique on the discriminatory laws and the Constitution of the time period within which the novel is contextualised.Item Adam Small (75): inleiding(University of Pretoria, 2012) Willemse, Hein; van Wyk, StewardAdam Small het op 21 Desember 2011 sy vyf-en-sewentigste verjaardag gevier. Ter afwagting van hierdie geleentheid het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in samewerking met Tydskrif vir Letterkunde 'n simposium met die titel "Adam Small: sy lewe en werk" op Vrydag, 7 Oktober 2011 aangebied. In die loop van sy lewe as 'n skrywer en akademikus was Small aan beide die UWK en Tydskrif vir Letterkunde verbonde. Die universiteit is in 1960 te midde van groot politieke omstredenheid opgerig en Small was aanvanklik die enigste swart lektor. In 1973 bedank hy sy pos as senior lektor in Wysbegeerte in simpatie met studente-eise vir 'n aanneemliker onderrigbedeling op die UWK-kampus. In 1984 keer hy terug as professor en hoof van die Departement Maatskaplike Werk. Twaalf jaar later tree hy uit die diens. Sy verbondenheid aan Tydskrif vir Letterkunde in die vroe� 1960s was van korte duur. Saam met 'n aantal jonger Afrikaanse skrywers wat later as die Sestigers bekend sou staan, was hy deel van 'n nuwe redaksie wat 'n vars benadering in die oudste Afrikaanse liter�re tydskrif wou blaas. Persoonlikheidsgeskille met die ouer garde van Tydskrif het egter daarvoor gesorg dat die voorgenome samewerking slegs een uitgawe sou duur. Met hierdie historiese verbintenisse is dit gepas dat die Small-simposium op die kampus van die UWK plaasgevind het en dat die voordragte in Tydskrif vir Letterkunde gepubliseer word.Item S� sjibbolet: �n intertekstuele lees(University of Pretoria, 2012) van Wyk, StewardThis article pursues an intertextual reading of Adam Small's collection of poetry S� sjibbolet ("Say shibboleth"). The collection is read alongside texts that refer to "shibboleth" in their titles i.e. works by Paul Celan, Jacques Derrida and Doris Salcedo. The analysis draws on the readings that these texts provide of the Biblical passage in Judges 12 and the possibilities for further analysis that they open up of Small's title poem and collection as well as the insights that they provide into his poetic and discursive utterances with regard to apartheid and Afrikaners. Corresponding features in the writing of Celan and Small are further explored to enlighten their views on language and poetics within past and present contexts.Item “Net domastrant vir spite”: Grepe uit dielewensgeskiedenis van S.V. Petersen(Stellenbosch University, 2012) van Wyk, Steward"Net domastrant vir spite": Moments in the life history of S.V. Petersen Relatively little is known about the life story of the Afrikaans poet S.V. Petersen. The entries in literary histories concentrate on his literary work and contain little information on his life and times. A few recent critical studies supplement these with new perspectives on his writing and provide interesting background material and context. However, the human being Petersen in his immediate surroundings and contact with family and friends is still sketched only in broad outlines. The aim of this article is to broaden the existing biographical information and scholarship on S.V. Petersen and his writing by recounting a few moments in his life history, verified with archival documents, letters, interviews and other texts and related to his writing. The article starts with a discussion of issues pertaining to life writing. Factual representation and narration of a life history are some of these issues. The accomplished and prolific Afrikaans biographer (the late) J.C. Kannemeyer's approach to his subject matter and methodology illuminates these issues. The article proceeds with Petersen's search for his roots and genealogy. His travels to Sweden, where his ancestors presumably hail from, and his research into archival records are highlighted. This forms the basis for a poem like "Suiderkruis" and other texts which deal with his emotions about his ancestry. Other facts about his family life and history are also recounted. In the following section the articles deals with Petersen's struggles with the apartheid authorities to resist eviction from his residence in Rondebosch under the Group Areas Act. Anecdotes about the history of the house, e.g. the origin of the name and how he eventually obtained a permit, are retold. A connection is made with Petersen's love of the pastoral lyric. The views of other critics on this matter are briefly discussed. The section ends with the story of the tragic events that form the basis for the poem"Na die ongelu". The last section of the article covers the friendship between Petersen and his friend and fellow poet P.J. Philander. Details of their friendship are uncovered in a number of letters that Petersen wrote to Philander in the late 1970s and early 1980s. This correspondence is held at the University of Stellenbosch Archives. The value of these letters lies in the fact that it shows how one individual witnesses a range of personal and public matters of that particular time. As representative of a particular grouping of coloured intelligentsia this is interesting. It gives insight into the way Petersen perceives the social and political events of this era, e.g. the political patronage and victimisation in the Department of Coloured Affairs. It also gives a view on how Petersen assessed his own writing and his views on colleagues and friends. Of particular importance is the glimpse into his personality and his frail mental condition. His love of travelling is related to aspects of his personality. The article expounds on his purported arrogance and insecurity and balances this with the views expressed in eulogies as well as personal interviews with his son, nephew and his long-time friend Richard van der Ross. The balanced portrayal that Van der Ross gives of Petersen is complemented by comparing it with his own experiences as told in his memoirs. Being those of someone who was a contemporary of Petersen's and from a similar background, these experiences make interesting reading and shed light on Petersen's. From this emerges a nuanced portrait of the poet that will be useful in further studies of Petersen, his life and times and his writing.Item "Harlekijns in den bonten stoet"? 'n Herbesoek aan die vroee komiese poesie in Afrikaans(SAVN, 2013) Van Zyl, Wium�Harlequins in a pied parade�? A revisit to early comic poetry in Afrikaans Some South African newspapers and individuals considered the so-called �Patriot movement� or First Afrikaans Language Movement�s efforts to transform �the taal� into a literary medium a joke. Quite ironically, part of the movement�s cultural campaign was based on the production and encouragement of poetical jokes and light verse. This article firstly deals with the reception and evaluation of this corpus of humorous poems in the history of Afrikaans literature, secondly it explores the relations of this cultural manifestation with the context of 19th century European cultural nationalism and thirdly examins its connections with the broader Dutch and international literary landscape of the time.