’n Afrofuturistiese ontleding van kontemporêre Afrikaanse romans Stof (Alettie van den Heever, 2018), Kraak en Snak (Rouxnette Meiring, 2018)

dc.contributor.advisorBonthuys, Marni
dc.contributor.authorCoetzee, Jerome
dc.date.accessioned2025-05-23T09:40:33Z
dc.date.available2025-05-23T09:40:33Z
dc.date.issued2025
dc.description.abstractHierdie navorsing sal Afrofuturisme in die Afrikaanse letterkunde ontleed met spesifieke fokus op die romans Stof (2018) deur Alettie van den Heever; asook Kraak en Snak (2018) deur Rouxnette Meiring. Terwyl ons in die breër Westerse konteks verskeie voorbeelde van Afrofuturisme vind, kan dieselfde nie oor die Suid-Afrikaanse konteks – spesifiek Afrikaanse letterkunde – gesê word nie. Die doel van hierdie navorsing is om vas te stel waar die Afrikaanse letterkunde ten opsigte van hierdie literêre benadering staan. Relevante en redelik resente tekste (naamlik Stof, Kraak en Snak) sal dus bespreek word. Ekokritiek, die kwessie van ruimte in literêre tekste sowel as die onderwerp van neologismes (met betrekking tot naamkunde en tegnologie) sal na verwys word. In hierdie navorsing sal Mark Dery se 1993-artikel gebruik word as ’n raamwerk vir die konsep van Afrofuturisme sowel as die werk van Ytasha Womack.
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/20443
dc.language.isoother
dc.publisherUniversty of the Western Cape
dc.subjectAfrofuturistiese
dc.subjectkontemporêre Afrikaanse
dc.subjectromans
dc.subjectStof
dc.subjectKraak en Snak
dc.title’n Afrofuturistiese ontleding van kontemporêre Afrikaanse romans Stof (Alettie van den Heever, 2018), Kraak en Snak (Rouxnette Meiring, 2018)
dc.title.alternativeAn Afrofuturistic analysis of contemporary Afrikaans novels Stof (Alettie van den Heever, 2018), Kraak and Snak (Rouxnette Meiring, 2018)
dc.typeThesis

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
coetzee_arts_m_2025.pdf
Size:
1.48 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: