'N studie van kategetiese modelle met spesifieke verwysing na die vgksa (Kaapland)
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Univesity of the Western Cape
Abstract
Kategetiese onderrig in die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (hierna genoem VGKSA) (Kaapland) ondervind tans; soos irr die verlede, 'n gebrek aan effektiwiteit. Hierdie-studie-is gebere-uit 'n-persoenlike-worsteling as katkisant, student en as predikant met die kategetiese praktyk van die VGKSA (Kaapland). My worsteling met kategese het gedurende 1977-1979 in die katkisasieklas van die Nederduits Gerefonneerde Sendingkerk (hierna g_enoem NGSK) gemeente Kimberley begin, Ds. Jaco Coetzee was toe besig met die ontwerp van kategetiese.leerstof vir die voonnaligeNQ-SK.