'N studie van kategetiese modelle met spesifieke verwysing na die vgksa (Kaapland)
| dc.contributor.advisor | Botman, Hayman Russel | |
| dc.contributor.author | Dames, Gordon Ernest | |
| dc.date.accessioned | 2026-10-09T07:59:30Z | |
| dc.date.available | 2026-10-09T07:59:30Z | |
| dc.date.issued | 1998 | |
| dc.description.abstract | Kategetiese onderrig in die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (hierna genoem VGKSA) (Kaapland) ondervind tans; soos irr die verlede, 'n gebrek aan effektiwiteit. Hierdie-studie-is gebere-uit 'n-persoenlike-worsteling as katkisant, student en as predikant met die kategetiese praktyk van die VGKSA (Kaapland). My worsteling met kategese het gedurende 1977-1979 in die katkisasieklas van die Nederduits Gerefonneerde Sendingkerk (hierna g_enoem NGSK) gemeente Kimberley begin, Ds. Jaco Coetzee was toe besig met die ontwerp van kategetiese.leerstof vir die voonnaligeNQ-SK. | |
| dc.identifier.uri | https://hdl.handle.net/10566/25512 | |
| dc.language.iso | other | |
| dc.publisher | Univesity of the Western Cape | |
| dc.subject | Kategetiese onderrig | |
| dc.subject | Kategetiese pedagogiek | |
| dc.subject | Praktiese teologie | |
| dc.subject | Kerklike onderrig | |
| dc.subject | Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA) | |
| dc.title | 'N studie van kategetiese modelle met spesifieke verwysing na die vgksa (Kaapland) | |
| dc.type | Thesis |