Swart feminisme in Afrikaanse en Nederlandse po�sie met betrekking tot die werke van Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono: �n Vergelykende studie

dc.contributor.advisorBonthuys, M.
dc.contributor.authorKidelo, Tenita Zinsi
dc.date.accessioned2021-04-09T10:52:32Z
dc.date.accessioned2024-03-20T11:57:31Z
dc.date.available2021-04-09T10:52:32Z
dc.date.available2024-03-20T11:57:31Z
dc.date.issued2021
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractVolgens die Suid-Afrikaanse grondwet het vroueregte na die eerste demokratiese verkiesing in 1994 deel ontstaan. Di� vryhede wat die vrou ontvang het, was egter nie onproblematies nie � Suid-Afrikaanse vroue word steeds uitgelewer aan �n patriargale samelewing. Die posisie van die swart vrou is veral problematies � swart vroue word nie net gemarginaliseer gebaseer op geslag nie, maar ook steeds as gevolg van ras. Die posisie van swart vroueskrywers in die Afrikaanse letterkunde asook die Nederlandse letterkunde is dan ook �n aspek wat nog nie genoegsaam ondersoek word nie. Vir die doeleindes van hierdie studie word die werk van twee swart digters, een van Suid- Afrikaanse herkoms (Ronelda S. Kamfer) en een van Nederland (Simone Atangana Bekono), ondersoek. In 2008 word Ronelda S. Kamfer een van die eerste swart vroueskrywers wat �n volledige Afrikaanse digbundel by �n hoofstroomuitgewery publiseer. Ten spyte van bre� mediadekking van haar werk � wat met verskeie liter�re pryse bekroon is � is daar nog betreklik min akademiese studies oor Kamfer gedoen. Simone Atangana Bekono is redelik nuut in die po�siew�reld en geen akademiese studies is nog oor haar werk onderneem nie. Di� studie is dus daarop gemik om die akademiese gapinge te vul deur �n komparatiewe studie te doen met die aandag gefokus op die digters Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono. Die swart feminisme word vernaamlik as teoretiese invalshoek gebruik gegewe die twee digters se agtergronde asook die tematiek van hul werk. Kamfer se oeuvre (Noudat slapende honde, grond/Santekraam, Hammie en Chinatown) en Bekono se debuutbundel, Hoe de eerste vonken zichtbaar waren, sal as hoofbronne in hierdie tesis dien. Tesame met die voorafgenoemde sal daar ook verskeie sekond�re bronne en artikels wat swart feminisme, postkolonialisme, die stem van die gemarginaliseerde en ook komparatisme in die letterkunde ondersoek, gebruik word.en_US
dc.description.countrySouth Africaen
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/9418
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectSwart feminismeen_US
dc.subjectPostkolonialismeen_US
dc.subjectRonelda Kamferen_US
dc.subjectSimone Atangana Bekonoen_US
dc.subjectDigkunsen_US
dc.subjectGemarginaliseerde stemen_US
dc.subjectKomparatismeen_US
dc.subjectBell hooksen_US
dc.titleSwart feminisme in Afrikaanse en Nederlandse po�sie met betrekking tot die werke van Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono: �n Vergelykende studieen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kidelo_m_arts_2021.pdf
Size:
2.5 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: