Impak van klasonderrig en spesialis-onderrig op graad 7 leerders se vordering in die leerarea, ekonomiese en bestuurswetenskappe

dc.contributor.advisorSmith, Juliana
dc.contributor.authorHendricks, Colin
dc.date.accessioned2026-08-13T09:01:20Z
dc.date.available2026-08-13T09:01:20Z
dc.date.issued2001
dc.description.abstractDie huidige debatvoering aangaande die twee onderrigpraktyke (klasonderrig en vak/spesialis-onderrig) op prirnere skool is een wat sterk argumente stimuleer, beide vir of teen 'n spesifieke onderrigpraktyk. Inteendeel, dit hoef nie beide te wees nie, maar faktore so os die oneweredige verspreiding van hulpbronne, oorvol klaskamers en flnansiele probleme bepaal dikwels wat moontlik is of wat nie moontlik is nie, veral in vorige benadeelde skole. Die situasie waarin die skole hulle tans bevind, veroorsaak dat verskillende benaderings t.o.v. onderrig en leer toegepas word en gevolglik word die leerders verskillend voorberei wat beteken dat slegs 'n sekere groep leerders goed opgewasse is vir leerinhoud op sekondere skool. Hierdie knelpunte is die besorgdheid van die ondersoek daarom is 'n impak-studie gedoen van die verskillende onderrigpraktyke op graad 7 leerders se voorbereiding vir die sekondere skool. Besondere aandag word gegee aan onderrig en leer in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) omdat dit'n relatiewe nuwe leerarea is en baie opvoeders nie oor die nodige vakkennis beskik om dit aan te bied nie. Terselfdertyd word 'n alternatiewe onderrig- en leerstrategie ondersoek om vas te stel in hoe 'n mate dit opvoeders sal ondersteun om effektief te onderrig en leerders sal help om betekenisvol te leer.
dc.identifier.citationN/A
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/25153
dc.language.isoother
dc.publisherUniversity of the Western Cape
dc.relation.ispartofseriesN/A
dc.subjectalgemene bekwaamheidstoets
dc.subjectalgemene onderwys- en opleidingsband
dc.subjectassessment reform group
dc.subjectasesseringstandaarde
dc.subjectSuid-Afrikaanse Kwalifikasie Owerheid
dc.titleImpak van klasonderrig en spesialis-onderrig op graad 7 leerders se vordering in die leerarea, ekonomiese en bestuurswetenskappe
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
hendricks_edu_m_2001.pdf
Size:
153.1 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: