<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">

Die belangrikheid van voorkennis in die konstruering van begrip by die leer yan meetkunde in die middelbare skool.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

UWC
University of the Western Cape

Abstract

Hierdie studie poog daarna om aan te toon hoe belangrik dit is om die voorkennis waarmee leerlinge in hul ervaringswereld gekon Atonteer word te peil, alvorens enige formele onderrig in die wereld geskied. Daar word veral gekyk na. leerlinge se persepsies van abstrakte en tegniese begrippe soos basis, toppunt, hoogte en hoogtelyn it hul werklikheidswereld en watter aaneengeskakeldheid, indien enige, daar met die vakspesifieke kennis bestaan. By die nasien van eksterne vraestelle (matriek-meetkunde, tweede vraestel) waarby die skrywer die afgelope vyf jaar betrokke is, en ook in die junior sekondêre fase, kom dit na vore dat leerlinge nie bogenoemde begrippe ten volle bemester nie. 'n Aantal begrippe waarmee leerlinge probleme ondervind, word in hierdie studie geidentifiseer by wyse van die dissektering van enkele meetkundestellings ten einde die begrippe te ontbloot.
Hierdie studie poog daarna om aan te toon hoe belangrik dit is om die voorkennis waarmee leerlinge in hul ervaringswereld gekon Atonteer word te peil, alvorens enige formele onderrig in die wereld geskied. Daar word veral gekyk na. leerlinge se persepsies van abstrakte en tegniese begrippe soos basis, toppunt, hoogte en hoogtelyn it hul werklikheidswereld en watter aaneengeskakeldheid, indien enige, daar met die vakspesifieke kennis bestaan. By die nasien van eksterne vraestelle (matriek-meetkunde, tweede vraestel) waarby die skrywer die afgelope vyf jaar betrokke is, en ook in die junior sekond�re fase, kom dit na vore dat leerlinge nie bogenoemde begrippe ten volle bemester nie. 'n Aantal begrippe waarmee leerlinge probleme ondervind, word in hierdie studie geidentifiseer by wyse van die dissektering van enkele meetkundestellings ten einde die begrippe te ontbloot.

Description

Magister Artium - MA
Magister Artium - MA

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By