'n Aksienavorsingsproses met betrekking tot die verbetering van houdings ten opsigte van die vak Psigo-pedagogiek by Nasionale Onderwysdiploma-studente aan die Technikon Skiereiland

Loading...
Thumbnail Image

Date

1990

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Western Cape

Abstract

Die negatiewe houding van studente, veral Nasionale Onderwys- Diploma (Verkwinkel)-studente, teenoor die vak Psigo-pedagogiek kommerwekkend en moontilk kom hierde negatiwiteit by alle onderwysstudente teenoor dee vak Opvoedkunde voor. Ten einde hierdie negatiewe houding in 'n meer positewehouding oor te skakel, sou moontlik bereik kon word deur die studente meer betrokke nn dne leergebeure te kry. Toe daar by die Technikon Skiereiland dus geidentifiseer is dat studente baie negatief teenoor die vak Psigo-pedagogiek is, het die idee ontstaan om die probleem na te vors en die toestand te probeer verbeter. Deur muddel van hierdle studie is probeer om die aktiwiteite in die klaskamer meer rondom die studente en hul ervaringe te sentreer en die rol van die dosent meer die van fasliteerder te maak. Met die navorsing is gehoop om die studente sover te kry on meer verantwoordeilkheld vir hul eie leer te neem.

Description

Magister Educationis - MEd

Keywords

aksienavorsingproses, Psigo- pedagogiek, Technikon Skiereiland, opvoedkunde, onderwysstudente

Citation