S.V. Petersen se tydskrifverhale: 'n joernaal vir die geesteswetenskappe
Loading...
Date
2008
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University
Abstract
S.V. Petersen (1914-1987) is bekend vir sy po�sie en word beskou as die eerste swart Afrikaanse digter. Sy skryfloopbaan het begin met 'n aantal kortverhale en sketse wat gepubliseer is in joernale en tydskrifte. Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde "nieblanke" gedurende die 1940's. Die artikel plaas die tekste binne die sosiopolitieke konteks van hul tyd en gee 'n oorsig van die tematiek en taalkundige elemente.
S.V. Petersen's magazine stories
S.V. Petersen (1914-1987) is known for his poetry and is regarded as the first black Afrikaans poet. He started his writing career with a number of short stories and sketches that were published in journals and magazines. These texts give a rare insight into so-called "coloured" urban and rural life during the 1940s. The article places the texts within the socio-political context of their time and gives an overview of characteristic themes and linguistic features.
Description
Keywords
S.V. Petersen (1914-1987), Swart Afrikaanse digter, Plattelandse en stedelike kultuur, Nieblanke, Sosiopolitieke konteks
Citation
Van Wyk, S. (2008). S.V. Petersen se tydskrifverhale. Litnet akademies: 'n joernaal vir die geesteswetenskappe, 5(1): 43-57