'n Ondersoek na die betekenis van die konsep "gemeenskap" en die implikasies daarvan vir "demokratiese opvoeding" in Suid-afrika
dc.contributor.advisor | Morrow, Wally | |
dc.contributor.author | Davis, Edward Maurice | |
dc.date.accessioned | 2020-11-12T11:24:27Z | |
dc.date.accessioned | 2024-03-27T09:32:49Z | |
dc.date.available | 2020-11-12T11:24:27Z | |
dc.date.available | 2024-03-27T09:32:49Z | |
dc.date.issued | 1991 | |
dc.description | Magister Artium - MA | en_US |
dc.description.abstract | In hierdie mini-tesis probeer ek om die aard van die verband tussen, "gemeenskap", "demokrasie" en "opvoeding" in Suid- Afrika te bepaal. Die motivering vir die keuse van hierdie onderwerp spruit uit die algemene gebruik van die term "gemeenskap" deur beide die regering sowel as die polities uitgeslotenes, en feitlik altyd in 'n gunstige sin. Sodanige gebruik maak die konsep problematies en is daar dus die behoefte om dit meer deursigtig te maak ten einde groter helderheid omtrent die gebruik daarvan te verkry. Die belangrikheid van so 'n onderneming blyk veral wanneer die aard van die verband tussen gemeenskap, demokrasie en opvoeding bepaal word. In suid-Afrika met sy gefragmenteerde bevolking, hoofsaaklik as gevolg van die Apartheidsbeleid van die suid-Afrikaanse regering, het die pOlities-uitgeslotenes die regering die stryd aanges� ten einde fn aandeel te verkry in politieke besluitneming. fn Deel van hierdie stryd speel in fn betekenisvolle mate af op die opvoedingsterrein. | en_US |
dc.identifier.uri | https://hdl.handle.net/10566/10006 | |
dc.language.iso | af | en_US |
dc.publisher | University of Western Cape | en_US |
dc.rights.holder | University of Western Cape | en_US |
dc.subject | Community | en_US |
dc.subject | Democracy | en_US |
dc.subject | Education | en_US |
dc.subject | South Africa | en_US |
dc.subject | Apartheid | en_US |
dc.title | 'n Ondersoek na die betekenis van die konsep "gemeenskap" en die implikasies daarvan vir "demokratiese opvoeding" in Suid-afrika | en_US |