Regsinstellings en die reg aan die Kaap van 1806 tot 1834

dc.contributor.advisorVisaqie , G
dc.contributor.authorvan der Merwe , Petrus
dc.date.accessioned2026-08-18T16:00:14Z
dc.date.available2026-08-18T16:00:14Z
dc.date.issued1984
dc.description.abstractDie doel van hierdie verhandeling is om die regspleging en die reg aan die Kaap van 1806 tot 1834 te ondersoek. Daar is op die aanvangsdatum 1806 besluit nie aileen omdat dit 'n nuwe bedeling na die tweede Britse besitname van die Kaap ingelei het nie, maar ook omdat die regsgeskiedenis vanaf die begin van die volksplanting aan die Kaap tot 1806 reeds deeglik deur prof. G. G. Visagie nagevors is in sy baanbrekerswerk Regspleging en die reg aan die Kaap van 1652 tot 1806. Die huidlge verhandeling sluit af by die datum 1834 aangesien dit die datum is van die inwerkingtreding van die tweede Regsoktrooi. Tussen 1806 en 1834 het daar, wat die regswese aan die Kaap betref, spreekwoordelik gesproke oneindig baie water in die see gevloei.
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/25209
dc.language.isoother
dc.publisherUniversity of the Western Cape
dc.subjectKaap
dc.subjectBritse besitname
dc.subjectRegsgeskiedenis
dc.subjectVolksplanting
dc.subjectBrittanje
dc.titleRegsinstellings en die reg aan die Kaap van 1806 tot 1834
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
merwe_law_phd_1984.pdf
Size:
235.15 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: