Die geskiedenis en bydrae van die opleidingshool Shonge tot die onderwys

Loading...
Thumbnail Image

Date

1982

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Western Cape

Abstract

Onderwyseropleiding, 'n integrende deel van die onderwysstelsel in die Republiek van Suid-Afrika, soos dit ook die geval in ander lande is, is die spil waarom die opheffing van en kulturoordrag van 'n nasie in die algemeen en die van 'n ontwikkelde gameenskap in die besonder draai. Sonder 'n onderwysstelsel, en meer belangrik, sonder 'n onderwyserskorps kan geen gemeenskap ver op die beskawingspad vorder nie.

Description

Magister Educationis - MEd

Keywords

Suid-Afrika, Education, Higher education, South Africa, Worcester, Coloured people, Teacher training

Citation