Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Davis, Edward Maurice"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    'n Ondersoek na die betekenis van die konsep "gemeenskap" en die implikasies daarvan vir "demokratiese opvoeding" in Suid-afrika
    (University of Western Cape, 1991) Davis, Edward Maurice; Morrow, Wally
    In hierdie mini-tesis probeer ek om die aard van die verband tussen, "gemeenskap", "demokrasie" en "opvoeding" in Suid- Afrika te bepaal. Die motivering vir die keuse van hierdie onderwerp spruit uit die algemene gebruik van die term "gemeenskap" deur beide die regering sowel as die polities uitgeslotenes, en feitlik altyd in 'n gunstige sin. Sodanige gebruik maak die konsep problematies en is daar dus die behoefte om dit meer deursigtig te maak ten einde groter helderheid omtrent die gebruik daarvan te verkry. Die belangrikheid van so 'n onderneming blyk veral wanneer die aard van die verband tussen gemeenskap, demokrasie en opvoeding bepaal word. In suid-Afrika met sy gefragmenteerde bevolking, hoofsaaklik as gevolg van die Apartheidsbeleid van die suid-Afrikaanse regering, het die pOlities-uitgeslotenes die regering die stryd aanges� ten einde fn aandeel te verkry in politieke besluitneming. fn Deel van hierdie stryd speel in fn betekenisvolle mate af op die opvoedingsterrein.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback