Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Cairncross, JR"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Die belangrikheid van voorkennis in die konstruering van begrip by die leer yan meetkunde in die middelbare skool.
    (UWC, 1994) Cairncross, JR
    Hierdie studie poog daarna om aan te toon hoe belangrik dit is om die voorkennis waarmee leerlinge in hul ervaringswereld gekon Atonteer word te peil, alvorens enige formele onderrig in die wereld geskied. Daar word veral gekyk na. leerlinge se persepsies van abstrakte en tegniese begrippe soos basis, toppunt, hoogte en hoogtelyn it hul werklikheidswereld en watter aaneengeskakeldheid, indien enige, daar met die vakspesifieke kennis bestaan. By die nasien van eksterne vraestelle (matriek-meetkunde, tweede vraestel) waarby die skrywer die afgelope vyf jaar betrokke is, en ook in die junior sekondêre fase, kom dit na vore dat leerlinge nie bogenoemde begrippe ten volle bemester nie. 'n Aantal begrippe waarmee leerlinge probleme ondervind, word in hierdie studie geidentifiseer by wyse van die dissektering van enkele meetkundestellings ten einde die begrippe te ontbloot.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback