Browsing by Author "Baartzes, Wesley Barry"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Die geskiedenis en bydrae van die opleidingshool Shonge tot die onderwys(University of the Western Cape, 1982) Baartzes, Wesley Barry; Kirstein, P.Onderwyseropleiding, 'n integrende deel van die onderwysstelsel in die Republiek van Suid-Afrika, soos dit ook die geval in ander lande is, is die spil waarom die opheffing van en kulturoordrag van 'n nasie in die algemeen en die van 'n ontwikkelde gameenskap in die besonder draai. Sonder 'n onderwysstelsel, en meer belangrik, sonder 'n onderwyserskorps kan geen gemeenskap ver op die beskawingspad vorder nie.