Magister Theologiae - MTh
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing by Author "Cilliers, Jacobus Lodewicus"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika(Universty of the Western Cape, 1983) Cilliers, Jacobus LodewicusDie Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.