Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika
Loading...
Date
1983
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Universty of the Western Cape
Abstract
Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.
Description
Keywords
Moslems, Islam, Universiteit van Wes-Kaapland, Tabligh, Suid-Afrika