Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika

dc.contributor.authorCilliers, Jacobus Lodewicus
dc.date.accessioned2025-08-25T07:30:50Z
dc.date.available2025-08-25T07:30:50Z
dc.date.issued1983
dc.description.abstractDie Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/20801
dc.language.isoAfrikaans
dc.publisherUniversty of the Western Cape
dc.subjectMoslems
dc.subjectIslam
dc.subjectUniversiteit van Wes-Kaapland
dc.subjectTabligh
dc.subjectSuid-Afrika
dc.titleDie tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika
dc.typeThesis

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
cilliers_art_m_1983.pdf
Size:
50.95 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: