An investigation into the usefulness and empirical application of project planning and control techniques to small building contracting

Loading...
Thumbnail Image

Date

1985

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Western Cape

Abstract

As gevolg van dte huldlge stram ekonomiese omstandlghede in suid-Afrlka is dlt noodsaakrik dat die bou-aannemers, veral die klelneres, deeglik moet besin oor die doeltreffendheld van hur bedrywlghede. Die bestuursfunksles, veral beplanning en kontrore, behoort meer aandag te genlet indien bou-aannemers hur proJekte op rn winsgevende basis wiI deurvoer. Die bestaande proJekbepranning- en kontroletegnieke, veral die Gantt-kaart en dle pERT-netwerk, kan tot rn groot mate by klein proJekte toegepas word. Heelwat voordele kan ook benut word deur dle gebruik van die genoemde tegnleke. Daar moet egter gelet word op die vermoef van dle projekbeplanner om die tegnleke sinvol te kan toepas. verderre1 die bestaande tegnleke ook aala ernstige gebreke en tekortkominge. Dit skyn te blyk dat dle krein bou-aannemers in die Hottentots Holland gebied nie oor dle nodlge kennis en kundigheid besklk om die bestaande projekbeprannings- en kontroletegnieke te kan toepas en benut nle. Dle bepranning en kontrore van projekte geskied tans op rn baie onsistemati.ese wyse. Daar word weinlg rekords vau vortooide proJekte gehou met dle gevorg dat die bou-aannemers baie op hu1 geheue, €D selfs intulsie, moet staatmaak.

Description

Magister Commercii - MCom

Keywords

World War II, Modus Operandi, Hottentots Holland area, University of Stellenbosch, Bar Charts, Network Analysis

Citation