Kan afstandsonderrig bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika ?

Loading...
Thumbnail Image

Date

1997

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

UWC

Abstract

Onderwyseropleiding in Suid-Afrika is die fokus van hierdie mini-tesis. Die kernvraag is of afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika. Om die vraag in perspektief te stel word in hoofstuk drie 'n bespreking gegee van wat bestaan ten opsigte van afstandsonderrig in Suid-Afrika, insluitende die afstandsonderrig van onderwysers. Die moontlikheid dat afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van die proses van onderwyseropleiding word ondersoek en hierdie ondersoek berus op twee sentrale fasette. Eerstens J.B. MacPherson se siening dat 'n stelsel wat die omstandighede skep waarin die volle en vrye ontwikkeling van menslike kapasiteite bevorder word as demokraties beskou word.

Description

Doctor Educationis

Keywords

demokrasie, gemeenskaplike, regeringsvorm, Suid-Afrika

Citation