N ondersoek na regeringsbeleidsaanpassing ten opsigte van instromingsbeheer soos vergestalt in die Khayelitsha-ontwikkeling (1983 - 1988)
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Western Cape
Abstract
Met hierdie verhandeling is daar gepoog om volgens die interdissiplinêre benadering ’n volledige geskiedbeeld, teen die agtergrond van die regering se beleidsaanpassings t.o.v. instromingsbeheer, van die tydperk 1983–1988 oor die ontstaan en ontwikkeling van Khayelitsha te gee.