Nagjakkals, Hendrik Januarie
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Hendrik Januarie se debuutbundel Pro rata wat in 1989 by Perskor verskyn het, gee reeds 'n aanduiding van hierdie digter se vermo� om indrukke - onder andere van die natuur, landskappe, vergankliklikheid en die sikliese aard van lewe en bestaan - onder woorde te bring. Hierdie bundel toon ook sy voorliefde vir alliterasie (kyk "etenstyd") en ironie.
Description
Citation
Van Wyk, S. (2008). Nagjakkals, Hendrik Januarie. Tydskrif vir Letterkunde, 45(1):213-214