Verandering in arrykskunde in die sekondere skool: n aksienavorsingsbenadering
Loading...
Date
1991
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Western Cape
Abstract
Hierdie mini-thesis handel hoofsaaklik oor n aksienvorsingsprojek wat gedurende 1989 by Fairmount Sekonder geloode is. Die aanvanklike doel was om die status van die vak Aardrykskunde te verhoog. Vanwee die sikliese aard van aksienavorsing, het die fokus na n ondersoek en uiteindelik n verandering van my eie klaskamerpraktyk verskuif.
Description
Keywords
Transformasieproses, Fairmount, Akademies, Opvoedkundig, Arrykskunde