n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders
dc.contributor.advisor | Johnson, Bridget | |
dc.contributor.author | Thorne, Meldeane Mercia Glennis | |
dc.contributor.other | Faculty of Education | |
dc.date.accessioned | 2013-11-26T09:01:52Z | |
dc.date.accessioned | 2024-04-12T08:09:58Z | |
dc.date.available | 2009/12/07 12:38 | |
dc.date.available | 2009/12/07 | |
dc.date.available | 2013-11-26T09:01:52Z | |
dc.date.available | 2024-04-12T08:09:58Z | |
dc.date.issued | 2007 | |
dc.description | Magister Educationis - MEd | en_US |
dc.description.abstract | Lees le die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in n Afrikaans medium hoërskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. n Gevallestudie benadering was toegepas om n indiepte studie van die spesifieke hoërskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied gekies. | en_US |
dc.description.country | South Africa | |
dc.identifier.uri | https://hdl.handle.net/10566/10565 | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | University of the Western Cape | en_US |
dc.rights.holder | University of the Western Cape | en_US |
dc.subject | leesvaardighede en leerdervordering; Graad 10 leerders. | en_US |
dc.title | n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders | en_US |
dc.type | Thesis | en_US |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1