Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies

dc.contributor.authorDavid, Ronel S
dc.contributor.authorRoman, Nicolette V
dc.contributor.authorSchenck, Rinie
dc.date.accessioned2021-10-28T11:26:08Z
dc.date.available2021-10-28T11:26:08Z
dc.date.issued2020
dc.description.abstractNavorsing toon dat 90% van kinders met gehoorverlies vir horende ouers gebore word (Cole & Flexer 2016; Lederberg, Schick & Spencer 2013). Hierdie ouers kan probleme ondervind om ’n effektiewe benadering tot die grootmaak van kinders te ontwikkel, en hulle kan dit ’n uitdaging vind om ’n kind met gehoorverlies met selfvertroue groot te maak (Calderon, Bargones & Sidman 1998). Studies dui aan dat interaksie tussen gesinslede, familiehulpbronne en ondersteuningsdienste alle areas van die gesinslewe beïnvloed wanneer daar ’n kind met ’n gehoorverlies in die familie is. Boonop ondervind horende ouers nie net uitdagings ten opsigte van hul kind se gehoorverlies nie, maar is daar sprake van verdere uitdagings soos stres, kommunikasie, maatskaplike ondersteuning en toegang tot inligting. Verder beïnvloed gehoorverlies in kinders ouers se vertroue in hulle vermoë om ’n kind met gehoorverlies groot te maak.en_US
dc.identifier.citationDavids, R. S. et al. (2020). Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(3), 727–744. 10.17159/2224-7912/2020/v60n3a10en_US
dc.identifier.issn2224-7912
dc.identifier.uri10.17159/2224-7912/2020/v60n3a10
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10566/6978
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.subjectHearing parentsen_US
dc.subjectChild with hearing lossen_US
dc.subjectParenting approachesen_US
dc.subjectParental self-efficacyen_US
dc.subjectParenting roleen_US
dc.titleHorende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverliesen_US
dc.title.alternativeParenting approaches of hearing mothers and fathers to children with hearing lossen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Parenting_approaches_of_hearing_mothers_and_father.pdf
Size:
304.96 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: