'n Psigo-Sosiale Studie van Tienerswangerskappe in die Noordelike Stadsgebiede van die Kaapse Skiereiland

dc.contributor.advisordu Toit, J.B.
dc.contributor.authorTodt, Aletta Elizabeth
dc.date.accessioned2020-11-17T08:34:21Z
dc.date.accessioned2024-03-20T12:46:50Z
dc.date.available2020-11-17T08:34:21Z
dc.date.available2024-03-20T12:46:50Z
dc.date.issued1990
dc.descriptionPhilosophiae Doctor - PhDen_US
dc.description.abstractDie verskynsel van tienerswangerskap kom in alle samelewingsvorme voor en toon 'n steeds stygende toename in alle w�relddele sodat dit deur sommige outeurs as epidemies beskou word (Chelala, 1988: 22). Dit vorm deel van die toename in bevolkingsgetalle en die sogenaamde bevolkingsontploffing. Gevolglik word die demografiese tendense be�nvloed en so vorm tienergeboortes 'n belangrike bydrae tot bevol_kingsgroei Die studie van tienerswangerskappe kan egter nie in isolasie benader word nie. Dit vorm deel van 'n kringloop van verwante samelewingsverskynsels wat oorsaaklik of gevolglik mag wees, byvoorbeeld bevolkingstoename en ander demografiese tendense, armoede, swak behuisingstoestande, drankmisbruik en dwelmverslawing, gebrekkige voeding en onderwys, om maar net 'n paar te noem. In hierdie studie sal daar gepoog word om aan te dui dat tienerswangerskap in verband gebring moet word met die interaksie van 'n verskeidenheid van dinamies interafhanklike psigo-sosiale verskynsels. Verder sal daar ondersoek ingestel word om te bepaal watter psigo-sosiale faktore spesifiek by die voorkoms van tienerswangerskap betrokke is.en_US
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/9513
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectDrankmisbruiken_US
dc.subjectArmoedeen_US
dc.subjectPsigo-sosialeen_US
dc.subjectTygerberg-Hospitaalen_US
dc.subjectTienerswangerskapen_US
dc.subjectKontraseptieween_US
dc.title'n Psigo-Sosiale Studie van Tienerswangerskappe in die Noordelike Stadsgebiede van die Kaapse Skiereilanden_US

Files

Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
todt_phd_arts_1990.pdf
Size:
7.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: