Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "van de Rheede, I"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Taalbeplanning vir veeltaligheid: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
    (University of Western Cape, 1994) Van Louw, Christa Leonie; van de Rheede, I
    Die teoretiese tradisie aan die basis van die navorsingstuk is di� van die sosiolinguistiese teorie. Eksponente van hierdie teorie, maak benewens die linguistiese ook bemoeienis met die sosiale dimensie van taal. In aansluiting by Rubin & Jemudd (1971: xiv) wat argumenteer dat taalbeplanning deel van sosiale verandering is en daarom onderhewig is aan re�ls van hierdie tipe verandering, kan taalbeplanning nie in isolasie geskied met sosiale beplanning nie. Hierdie studie is 'n ondersoek na die wyse waarop veeltaligheid hanteer word. In hierdie verband word ingegaan op die rol van buitelinguistiese faktore in die taalbeplanningsprosesse. Vanuit 'n sosiolinguistiese perspektief word taalbeplanning noodwendig be�nvloed deur bre�r sosiale faktore soos ekonomiese, sosiale, politieke, demografiese en psigologiese. Hierdie studie ondersoek die rol van nasionalisme, meer spesifiek Afrikaner-nasionalisme, in die hantering van die veeltalige karakter van Suid-Afrika. Daarbenewens word 'n oorsig gebied van die wyse waarop enkele Afrikalande met onafhanklikheid hul veeltaligheid hanteer het. Daar word veral gefokusseer op die rol van kolonialisme asook op welke wyse die bre�r politieke strewe In die lig van die voorafgaande word 'n kritiese analise gegee van die voorgestelde taalbeleid vir 'n veranderde Suid-Afrika.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback