Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "van Zyl, Wium"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • No Thumbnail Available
    Item
    n�Vergelykende studie t.o.v. dieaktiwiteite van stedelikeen Plattelandse swart amateur gemeenskapsteatergroepe in die apartheids era.
    (University of the Western Cape, 1997) January, Cornelius; van Zyl, Wium
    In studies oor die swart Afrikaanse amateur gemeenskapsteater is voorheen beweer dat die platteland geen oorspronklike en noemenswaardige bydra gelewer het nie. Hiedie studie rig hom op aktiwiteite van hierdie aard in die Wolseley/CereslW oreester-area en bewys di� soort aannames verkeerd. Die swart Afrikaanse gemeenskapsteater van die area word hier beskryf gedokumenteer, maar terselfdertyd ook vergelyk met dit wat op dieselfde terrein in die stedelike gebiede van die Skiereiland plaasgevind het. Laasgenoemde was in die apartheidsjare meer dikwels openlik deel van die bevrydingstryd. Dit teenoor die meer sisteembevestigende aktiwiteite op die platteland. Oorsake hiervoor was onder meer die greep van die kerk op sy lidmate asook ook pogings om die gemeenskap van Ceres en omstreke op te beur n� die vernietigend aardbewing van 1969. Ook die verliese n� gedwonge verskuiwing ingevolge die Groepsgebiedewet is deur di� soort vermaak besweer. Hierteenoor het die middel jare tagtig 'n nuwe, militante generasie leerders op die verhoog gebring. Uit hulle het die streek se eerste anti-hegemoniese dramagroep voortgekom. Hulle het gesorg vir hulle eie treffende sisteem- kritiese drama. Hulle het ook grootliks bygedra om die gemeenskappe in die Boland en Karoo politiek bewus te maak. Die studie wil hierdie gemarginaliseerde teatergebeure aan die vergetelheid ontruk en so 'n bydra lewer tot 'n ewewigtiger Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback