Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "van Rensburg, Viki Celeste Janse"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Kurrikulumhersiening in ‘n veranderde Suid-Afrika: ‘n studie van die arbeidsterapiekurrikulum aan die Universiteit van Wes-Kaapland
    (University of Western Cape, 2009) De Jongh, Jo-Celene; van Rensburg, Viki Celeste Janse; Smith, Juliana
    ‘n Gevallestudie binne die kwalitatiewe metodologiese paradigma is gebruik om die hersiene Arbeidsterapiekurrikulum by die Universiteit van Wes-Kaapland te interpreteer. Die doel van die studie was om te bepaal hoe die hersiene kurrikulum aan die handelingsgerigte wetenskaplike raamwerk van die beroep, die gemeenskapsgebaseerde visie van die veranderde gesondheidsorgbenadering in Suid-Afrika na 1994, en aan die beginsels van studentgesentreerde opleiding voldoen. Eerstens, is konseptuele duidelikheid verkry omtrent die ontplooiende verwikkelinge in die Arbeidsterapieprofessie na ‘n teoretiese raamwerk van handelingsgerigte wetenskap en van transformasie van gesondheidsdienste in die land. Tweedens, deur die proses van konseptuele analise en deur die gebruik van dokumentêre analise, tematiese analise van studente se geskrewe evaluerings en ‘n fokusgroeponderhoud met Arbeidsterapiepersoneel, is die data ge-analiseer. Die konseptuele analise van die hersiene Arbeidsterapiekurrikulum het areas van kurrikulumstruktuur, onderrig en leer, studente-assessering, praktiese opleiding, personeel se professionele ontwikkeling en navorsing ingesluit. Vanuit die konseptuele analise is gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak. Die hoofgevolgtrekking wat na aanleiding van my interpretasie en bevinding in die Arbeidsterapiekurrikulummodel voorgestel word, is dat die Arbeidsterapiekurrikulum deur drie teoreties-opvoedkundige vertrekpunte naamlik: handelingsgerigte wetenskap, primêre gesondheidsorgbenadering en studentgesentreerde onderrigbenadering ondersteun word.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback