Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Traut, Annelene"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
    (University of Western Cape, 2000) Traut, Annelene; Boshoff, Elo
    Hierdie studie is 'n poging om die probleem synde die voorkoms van Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) by kinders in die Wes-Kaap aan te spreek. Dit is 'n retrospektiewe studie wat baseer word op die inligting wat vanuit pasiënte-lêers verkry is gedurende die periode 1994 -1996, by die Kinder- en Adolessente Psigiatrie Eenheid by Tygerberg Hospitaal in die Wes-Kaap. Volgens hierdie inligting kom dit voor asof die professionele verpleegpraktisyn geen noemenswaardige rol speel in die voorkoming en waar dit nie moontlik is nie, in die vroeë identifisering en dienooreenkomstige tussentrede van PTSS by kinders nie.Hoofstuk Een fokus op die oriëntering tot die terrein van die studie synde die voorkoms van PTSS by kinders in die Wes-Kaap, die motivering vir die studie, die probleemformulering en die organisering van die daaropvolgende hoofstukke. Ten einde die probleem te definieer en te kontekstualiseer en die situasie waarbinne die betrokke probleem geïdentifiseer is, omvat Hoofstukke Twee, Drie en Vier 'n omvangryke literatuurstudie in verband met die geskiedenis, etiologie, bydraende faktore, patogenese en simptomatologie, die hantering en die rol van die professionele verpleegpraktisyn in die voorkoming en vroeë opsporing en tussentrede van PTSS by kinders. Hoofstuk Vyf handelaar die navorsingsmetodologie, terwyl Hoofstukke Ses en Sewe die gevolgtrekkings, aanbevelings en die beperkinge van die studie toelig.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback