Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Roux, Cheryl"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    'n Oorsig van fonologiese ontwikkeling by kinders
    (University of Western Cape, 1994) Roux, Cheryl; Van der Walt, M.J.
    Daar is 'n toenemende belangstelling in die rol wat die linguistiek speel ten opsigte van die hantering van taalgebreke by kinders. Hierdie verskynsel kan gedeeltelik aan twee ontwikkelings in die linguistiek toegeskryf word, nl. (a) die bekendmaking van 'n transformasionele grammatika soos vervat in Noam Chomsky se Syntactic Structures in 1957 en (b) die feit dat transformasionele grammatici beklemtoon dat 'n linguistiese teorie moet kan verklaar hoe kinders taalstrukture verwerf. Dit het tot 'n hernieude belangstelling in taalverwerwing aanleiding gegee. Volgens Ingram (1976:6) kan linguiste 'n bydrae t.o.v. ten minste vyf aspekte lewer: (a) 'n boek t.o.v. algemene fonologiese aspekte moet saamgestel word; (b) 'n omvattende boek ten opsigte van die wyse waarop normale kinders die fonologie van hulle taal verwerf, moet saamgestel word; (c) 'n versameling tegnieke t.o.v. die verkryging en ontleding van kindertaal moet ontwikkel word; (d) 'n boek wat die aard van fonologiese afwykings in kinders beskryf, moet saamgestel word; (e) 'n versameling terapeutiese riglyne vir die behandeling van fonologiese afwykings moet ontwikkel word. Wanneer ons gekonfronteer word met kinders wat aan die een of ander taalgebrek ly, ontstaan daar onmiddellik die behoefte om die kind se taalsisteem te beskryf. Die deskriptiewe metode wat gebruik word, moet effektief genoeg wees om die kind se eie re�lsisteem uit te beeld asook die kompleksiteit van die strukture wat verwerf is. Sommige linguiste glo dat die TGG die regte stap in hierdie rigting is.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback