Browsing by Author "Morris, Noel Edgar"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Die rol van die African Political Organisation in die Suid-Afrikaanse politiek, 1902-1924(Universty of the Western Cape, 1987) Morris, Noel EdgarDie bruin bevolking wat ontstaan het as gevolg van die ver-menging wat gedurende die vorige eeue tussen die verskillende bevolkingsgroepe plaasgevind het, vorm ‘n integrale deel van die heterogene bevolkingsamestelling van Suid-Afrika. Van meer belang vir die studie, egter, is die kunsmatige sameflansing van ‘n Unie en die nasleep wat dit vir die bruinmense polities, ekonomies en sosiaal ingehou het. Unlewording het ongetwyfeld tn nuwe eca in dle geskiedenis van Suid- Afrika ingelul wat nie slegs vir dle witmense nie, maar ook vir die bruin- en swartmense verreikende gevolge ingehou het. Dit was juis dle kompromie tusser Boer en Brit wat die bruinmense veronreg, verkleineen en sonder erkenning gelaat het. Die bruinmense was van medeseggenskap en besluitneming oor sake rakend hulle Iot en toekons uitgesluit. Die ondemokratiese, ontkennende en onde'lrdagte optrede sou nocCwendig tn reaksie uitlok waarvan die weerklank vandag steeds hoorbaar is. Met ‘n geas van wantroue, onsekerheid, vrese ea protes, is die toekoms tegemoet gegaan.