Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Links, Thomas Hodson"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Die Afrikaans van Kharkams
    (University of the Western Cape, 1983) Links, Thomas Hodson; Ponelis, F.A
    ln Die Afrikaans van Kharkams word daar in HOOFSTUK I eers 'n uiteensetting gegee van die motivering vir en die aard van die studie. Hierna volg 'n beskrjming van die navorsingsgebied, Kharkams, uit 'n historiese, geografiese en sosiale oogpunt. Omdat die studie 'n dialekmonografie is en die dialektiese aard van Kharkams se taal beskryf word teen die agtergrond van Algemeenbeskaafde Afrikaans, word die begrippe Algemeen-beskaaf en dialek van nader omskryf. HO0FSTUK 2 behandel die fonol ogiese eiesoortigheid van die groep respondente se taalgebruik en al die wisselings by die vokale, diftonge en konsonante word van nader bekyk en toegelig met voorbeelde uit die opnames en optekeninge. T.o.v. somnige fons= logiese eienaardighede van KT word 'n diachroniese aanloop gegee en wat o.a. opval in die opsig is dat baie van die verskynsels baie oud in Afrikaans is en soms 'n vroeEr klankstadium van Afrikaans verteernuoordig. Vgl. monoftongering (3.1.1) en epentese.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback