Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Coetzee, Jerome"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • No Thumbnail Available
    Item
    ’n Afrofuturistiese ontleding van kontemporêre Afrikaanse romans Stof (Alettie van den Heever, 2018), Kraak en Snak (Rouxnette Meiring, 2018)
    (Universty of the Western Cape, 2025) Coetzee, Jerome; Bonthuys, Marni
    Hierdie navorsing sal Afrofuturisme in die Afrikaanse letterkunde ontleed met spesifieke fokus op die romans Stof (2018) deur Alettie van den Heever; asook Kraak en Snak (2018) deur Rouxnette Meiring. Terwyl ons in die breër Westerse konteks verskeie voorbeelde van Afrofuturisme vind, kan dieselfde nie oor die Suid-Afrikaanse konteks – spesifiek Afrikaanse letterkunde – gesê word nie. Die doel van hierdie navorsing is om vas te stel waar die Afrikaanse letterkunde ten opsigte van hierdie literêre benadering staan. Relevante en redelik resente tekste (naamlik Stof, Kraak en Snak) sal dus bespreek word. Ekokritiek, die kwessie van ruimte in literêre tekste sowel as die onderwerp van neologismes (met betrekking tot naamkunde en tegnologie) sal na verwys word. In hierdie navorsing sal Mark Dery se 1993-artikel gebruik word as ’n raamwerk vir die konsep van Afrofuturisme sowel as die werk van Ytasha Womack.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback