Magister Artium - MA (Women and Gender Studies)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing by Author "Lochner, Maria Magdalena"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item �n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkeling(University of the Western Cape, 1991) Lochner, Maria Magdalena; Van der Merwe, E.Praktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied word nie. 'n Gebrek aan integrasie tussen Gehoorontwikkeling en die Musiekteoretiese vakke word vermoed. Innerlike gehoor is noodsaaklik is vir die musikus, maar bly grootliks onderontwikkel Hierdie studie konsentreer op die integrasie wat nodig is tussen die Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling, en toets empiries die mening van musiekstudente by wyse van 'n vraelys en di� van musiekdosente by wyse onderhoude. Die ondersoek spreek die algemene metodes aan waardeur die betrokke vakke onderrig word, asook die probleme wat daarmee gepaard gaan. Die musiekstudent se mening omtrent sy tersi�re musiekopleiding word gevra. Daar is bevind dat die twee dissiplines nie doelmatig ge�ntegreerd aangebied word nie en voorstelle om die situasie te verbeter, word gemaak ..