Botman, Hayman RusselDames, Gordon Ernest2026-10-092026-10-091998https://hdl.handle.net/10566/25512Kategetiese onderrig in die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (hierna genoem VGKSA) (Kaapland) ondervind tans; soos irr die verlede, 'n gebrek aan effektiwiteit. Hierdie-studie-is gebere-uit 'n-persoenlike-worsteling as katkisant, student en as predikant met die kategetiese praktyk van die VGKSA (Kaapland). My worsteling met kategese het gedurende 1977-1979 in die katkisasieklas van die Nederduits Gerefonneerde Sendingkerk (hierna g_enoem NGSK) gemeente Kimberley begin, Ds. Jaco Coetzee was toe besig met die ontwerp van kategetiese.leerstof vir die voonnaligeNQ-SK.otherKategetiese onderrigKategetiese pedagogiekPraktiese teologieKerklike onderrigVerenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA)'N studie van kategetiese modelle met spesifieke verwysing na die vgksa (Kaapland)Thesis