Bak, NRandloff, E2023-06-122024-05-282023-06-122024-05-281997https://hdl.handle.net/10566/15652Doctor EducationisOnderwyseropleiding in Suid-Afrika is die fokus van hierdie mini-tesis. Die kernvraag is of afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika. Om die vraag in perspektief te stel word in hoofstuk drie 'n bespreking gegee van wat bestaan ten opsigte van afstandsonderrig in Suid-Afrika, insluitende die afstandsonderrig van onderwysers. Die moontlikheid dat afstandsonderrig kan bydra tot die demokratisering van die proses van onderwyseropleiding word ondersoek en hierdie ondersoek berus op twee sentrale fasette. Eerstens J.B. MacPherson se siening dat 'n stelsel wat die omstandighede skep waarin die volle en vrye ontwikkeling van menslike kapasiteite bevorder word as demokraties beskou word.afdemokrasiegemeenskaplikeregeringsvormSuid-AfrikaKan afstandsonderrig bydra tot die demokratisering van onderwyseropleiding in Suid-Afrika ?