Van der Merwe, E.Lochner, Maria Magdalena2022-01-132024-04-022022-01-132024-04-021991https://hdl.handle.net/10566/10262Magister Artium - MAPraktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied word nie. 'n Gebrek aan integrasie tussen Gehoorontwikkeling en die Musiekteoretiese vakke word vermoed. Innerlike gehoor is noodsaaklik is vir die musikus, maar bly grootliks onderontwikkel Hierdie studie konsentreer op die integrasie wat nodig is tussen die Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling, en toets empiries die mening van musiekstudente by wyse van 'n vraelys en di� van musiekdosente by wyse onderhoude. Die ondersoek spreek die algemene metodes aan waardeur die betrokke vakke onderrig word, asook die probleme wat daarmee gepaard gaan. Die musiekstudent se mening omtrent sy tersi�re musiekopleiding word gevra. Daar is bevind dat die twee dissiplines nie doelmatig ge�ntegreerd aangebied word nie en voorstelle om die situasie te verbeter, word gemaak ..enTertiary educationEmpiricallyScientificallyMusician�n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkelingUniversity of the Western Cape