van Wyk, Steward11/08/201411/08/20142008Van Wyk, S. (2008). Nagjakkals, Hendrik Januarie. Tydskrif vir Letterkunde, 45(1):213-2140041476Xhttps://hdl.handle.net/10566/1163Hendrik Januarie se debuutbundel Pro rata wat in 1989 by Perskor verskyn het, gee reeds 'n aanduiding van hierdie digter se vermo� om indrukke - onder andere van die natuur, landskappe, vergankliklikheid en die sikliese aard van lewe en bestaan - onder woorde te bring. Hierdie bundel toon ook sy voorliefde vir alliterasie (kyk "etenstyd") en ironie.afThis file may be freely used provided that the source is acknowledged. No commercial distribution of this text is permitted.Hendrik JanuarieDebuutbundelNatuurVoorliefde vir alliterasieNagjakkals, Hendrik JanuarieArticle